14 on Braemar
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 04 Dec 2023 tot 02 Jan 2024 en 02 Dec 2024 to 31 Dec 2024.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 04 Dec 2023 tot 02 Jan 2024 en 02 Dec 2024 to 31 Dec 2024.
Prys sluit in
- Koning
- Selfsorg
- Koningin
- Selfsorg
Huisreëls
Geen geraas tussen 21:00 en 08:00 word toegelaat nie.
Partytjies en funksies word nie in die woonstel toegelaat nie.
Rook is verbode in die eenheid.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Gaste word versoek om 'n foto-identifikasie en kredietkaart by inklok te voorsien.
Braaigeriewe is beskikbaar op versoek.
Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe oor naweke en op openbare vakansiedae.
Let asb. dat die eenheid via trappe bereik word en dat dit moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestermdhede nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Braemar-laan 14, La Lucia, 4051, KwaZulu-Natal