Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

14 Squarriger

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R950 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Bobbejane is 'n alledaagse deel van die gholflandgoed. Gaste moet seker maak alle deure en vensters is gesluit wanneer hulle nie tuis is nie.
Indien bobbejane as gevolg van nalatigheid die huis binnekom en daar is skade of 'n skoonmaakdiens word benodig, sal 'n ekstra koste gehef word.
'n Streng geraasbeleid geld vanaf 22:00
'n Daaglikse skoonmaakdiens kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Gaste moet seker maak dat alle vensters en deure toe is en ligte en TV's afgeskakel is wanneer hulle die huis verlaat.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 95%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 45%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Square Rigger 14, Pezula Golf Estate, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA181a47d48af243115c5589200236e7461d93a7b4e352d95edb0e46d15c75ac95a94f2d53d8e52d2be5481cd90d989238fb41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag (plek vir 8) 1 5 1 4 14 Square Rigger Pezula Golf Estate 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.075180217914 23.092310976003

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang