14 Uitsig Street
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Uitsig-straat 14, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
- Vanaf R5 500 per nag (plek vir 11)
Beskrywing
14 Uitsig Street is 'n selfsorgvakansiehuis wat op die strand in Heroldsbaai geleë is. Dit spog met 'n asemrowende strand- en berguitsig en is die ideale opsie vir gesinne of vriende wat naby die kus wil bly.
Dié verblyf bied slaapplek aan 11 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n buitestort. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 'n stapelbed. Die vyfde slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed. Gaste deel 2 badkamers wat elk 'n bad en 'n stort het.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek. Daar is 'n TV en gratis WiFi.
Die huis lei na 'n ruim dek met buitesitplek. Een parallelparkeerplek is voor die huis beskikbaar. Gaste kan nabygeleë restaurante en gewilde besienswaardighede in die area besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Mariska Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 2
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Uitsig-straat 14, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
- Gaste dink 14 Uitsig Street het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Uitsig-straat 14, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap