14 Victoria Court
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oranjestraat 1797, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
14 Victoria Court is 'n gerieflike selfsorghuis in 'n veilige kompleks in Hentiesbaai, Namibië. Die kompleks is binne maklike bereik van die see en is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n kuswegbreek.
Dié drieslaapkamerhuis bied slaapplek aan 6 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en sy en suite-badkamer het 'n stort. Die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n bad en stort. 'n Gastetoilet is ook beskikbaar.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Etenstafel en 'n ontbyttoonbank met kroegstoele is ook beskikbaar. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike sitarea en 'n ingeboude braai-area.
Gaste het toegang tot 'n dubbelmotorhuis met oorgenoeg parkeerplek asook 2 kisvrieskaste en 'n wasmasjien. Vir ekstra sekuriteit is die huis toegerus met 'n alarmstelsel, 'n veiligheidshek wat die gang en slaapkamers beveilig, en diefwering.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Oranjestraat 1797, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Gaste dink 14 Victoria Court het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hentiesbaai Erongo Namibië
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oranjestraat 1797, Hentiesbaai, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang