Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

140 on Beach

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 140, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

140 on Beach is in Melkbosstrand in Kaapstad geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers is. Melkbosstrand is 'n plek waar tyd skynbaar stilstaan, waar gaste kan ontspan en die asemrowende uitsig oor die see kan bewonder.

Die kothuis met lugversorging bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n enkelslaapbank vir 'n kind en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuisie in wat met 'n yskas-vrieskas, teemaakgeriewe, mikrogolfoond, induksieplaat, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel vir 3 en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het ook toegang tot 'n draagbare braai.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir 140 on Beach
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Kusweg 140, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 140 on Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 140, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62f544ab9b3c7b71184fba2f7cca8ac2390464cdae1da2028f56475f796b222892dff50b6f4a18be25a5baa765cb2893d43d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 3 5 1 5 140 Beach Road Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.722048735154 18.443722873537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang