Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

140 on Beach

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Wem B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Privaat en uiters ontspannend! Wat 'n wonderlike, klein juweel! Christine en Norman het ons met ope arms ontvang in 'n baie hartseer tyd van die afsterwe van my 90-jarige Moeder. Hul menslikheid, sorg en buigsaamheid spreek van naasteliefde. Die knus verblyf is tip-top netjies en het alles wat 'n mens nodig het. Die lafenis van die Atlantiese Oseaan lê oorkant die perseel en die gedruis van die brekende golwe sus mens aan die slaap en die roep van seemeeue laat mens vroegoggend ontwaak. Uitstekend geleë en naby die OK, sowel as verskeie smulpaap eetplekkies. Christine bederf haar gaste met 'n lekker botteltjie beskuit en 'n houertjie vars koeimelk vir daardie Weskus-boere-verwelkoming. 'n Lekker-slaap-tuiste by die see duisend. Ons sal beslis weer kom en enige iemand wat nie hierdie akkommodasie 'n geleentheid bied nie, is sy/haar wysheid tekort. Dankie Weskus vriende!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heide A
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Home away from home. Baie lekker. Die vriendelikste tegemoetkomste, gasvryheid. Christine het my heeltemal tuis laat voel, en het my privaatheid gerespekteer en ek het geen tekortkominge gehad nie. Baie, baie dankie🩷.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Wonderful view, beautiful town. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pragtige plek met pragtige uitsig en wonderlike gasheer en vrou. Dit was ongelooflik. Uitsig prentjie pragtig en absolute wonderlike gasheer en vrou. Sal definitief dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustig. Pragtig. Pragtige, skoon eenheid reg by die see. Geriewe is prakties en dienlik met alles wat jy in 'n selfsorgeenheid sal verwag en meer. Warm, vriendelike gashere wat ons baie welkom en tuis laat voel het. Sal definitief aanbeveel vir 'n paartjie met 'n kind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nic C
Kort verblyf
4.8
Sep 2024

Rustig, veilig. Baie lekker gebly. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Kamer mooi netjies met spesiale geskenkie van beskuit wat saam jou koffie geniet kan word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Christine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 140, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62f544ab9b3c7b71184fba2f7cca8ac2390464cdae1da2028f56475f796b222892dff50b6f4a18be25a5baa765cb2893d43d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 140 Beach Road Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.722048735154 18.443722873537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang