1403 on 10 South Beach
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook is in die woonstel verbode.
Harde musiek word nie na 22:00 toegelaat nie.
Die aantal gaste mag nie die maksimum kapasiteit in die woonstel oorskry nie.
Linne en handdoeke word slegs Maandae en Donderdae omgeruil.
Strandhanddoeke kan op die perseel gehuur word.
Inkloktyd is tussen 14:00 en 18:00. Gaste moet vooraf reëlings tref as hulle laat gaan inklok.
Die breekskadedeposito van R1000 moet in kontant met aankoms betaal word en gaste sal die bedrag na inspeksie met uitklok ontvang.
Indien daar iets tydens gaste se verblyf breek, wat meer as die breekskadedeposito is, sal dit gaste se verantwoordelikheid wees.
Die parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig, maar moet bespreek word. Gaste moet die fooi tydens inklok met kontant betaal.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gillespie-straat 10, Suidkus, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang