1405 Hibernian Towers
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R1190 skoonmaakfooi per bespreking.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Let asb. dat geen gaste op 25 en 26 Desember en 1 Januarie kan inklok nie.
Die woonstel maak gebruik van koopkrag en gaste is verantwoordelik vir die elektrisiteitsverbruik tydens verblyf.
Daar is 'n terugbetaalbare breekskadedeposito en eenmalige vertrekskoonmaak- en saniteringsfooi vooraf via EFT betaalbaar direk aan die instansie.
Sleutels word op die terrein afgehaal, geen kontantbetalings word aanvaar nie, aangesien die balans volledig via EFT betaal moet word.
Onder geen omstandighede mag die aantal gaste wat gespesifiseer is oorskry word nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Linne en badhanddoeke word voorsien, maar bring asb. jou eie strandhanddoeke saam.
Daar is 'n skoonmaakdiens teen R450 per dag, afhangend van beskikbaarheid, indien dit vooraf gereël word.
Gaste is aanspreeklik vir enige besering, verlies of skade wat mag gebeur tydens hul verblyf.
Gaste mag nie laat inklok nie, tensy dit vooraf bespreek is tydens die bespreking van verblyf. Dit geld ook vir uitklok.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Sarel Cilliers-straat & Kusweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang