Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

142 Hermanus Beach Club

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Verona Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 105

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 8 resensies vir 142 Hermanus Beach Club
Netheid
4.5/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Hendrik C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik C

Wonderlik.

Ons het dit baie geniet!

Orna V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Orna V

Omgewing is asemrowend, die see het ons siele goed gedoen.

Ons het heerlik gebly, die eenheid is presies soos beskryf op die webblad.

Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Alida C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alida C

Geen probleme gehad.

Plakkerskamp skep swak indruk vir die ligging. Moet nog deposito terugkry.

142 Hermanus Beach Club se terugvoer

Goeiedag.
Eenhede word op verskillende dae skoongemaak en nagegaan deur die skoonmakers, daarom betaal die boekhouer al die eenhede se deposito's terug op die Donderdag na uitklok.
Groete

142 Hermanus Beach Club
Irene P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irene P

Ons het 'n awesome tyd gehad.

Ideale plek vir wegbreek met jou gesin. Ons het 'n lekker tyd gehad.

Minette V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Minette V

Dit was heerlik.

Sal net aanbeveel dat daar 4 van elke item is as dit bespreek word vir 4 mense. Daar was net skerp messies so die aand, so toe ons steak maak het ons maar pm die beurt geëet en gesny.

Rene V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Rene V

Kon nie openbare braai- of swemgeriewe gebruik wat naby die woonstel was nie.

’n Voorstel is net dat die pad na Beach Club se ingang beveilig word - heining rondom informele nedersetting en straatligte vir saans as dit donker is. Klein kindertjies speel heeldag aan die rand van die pad - is bekommerd dat hul raakgery gaan word.

Colin V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Colin V

Clean, nice place, just safety, squatter camp at main and only entrance.

Safety an issue with squatters, informal settlement proximity.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 109, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAs140u9PP9lXVu1OfIm5HcAA8KObMReARUqYPcHCRwGtVigwoBg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 8 5 1 4 109 Church street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.43674618392 19.215998637594

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang