Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

15 On Albatross

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Kanyisa M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Home away from home. The only thing I'm upset about is not booking more days. The place was fantastic! The host was so welcoming and was great at communicating. Not even once were we uncertain or unclear about anything. The place has every cutlery and appliance you can possibly need. You can easily do a long stay. The pictures don't do much justice to the place. The outside yard has a nice braai place. We would have loved some privacy curtains in the main bedroom though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
RHODA
15 On Albatross
Hi Kanyisa Thank you for your kind words. So glad we could make your stay enjoyable. Just in regard to the bedroom curtains - behind the curtains, there is a blockout roller blind in the bedroom window which just needs to be rolled down for privacy. I just roll it up during the day for the maximum sunlight. All the best!

Chantel S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

It is truly a home away from home! This place is truly amazing with the best and most accommodating host. The house is modern with beautiful finishes. The bed and bedding are very comfortable and the kitchen is stocked with everything you could need. Our little one also enjoyed the toys and mum and dad enjoyed the complimentary wine and rusks. Thank you for a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Moderne verblyf, naby aan die see, alles wat jy kan nodig kry. Pragtige akkommodasie, uiters netjies, moderne afwerkings en alles en nog meer as wat mens kan nodig kry! Die gasheer is 'n uitstekende gasheer en het (sonder dat ons gevra het) aangebied dat ons vroeër kan inklok en later kan bly op ons laaste dag. Ek sal die verblyf vir enigiemand kan aanbeveel. Uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Excellent stay, lovely decor, well equipped. Excellent place to stay. Lovely design/decor. It has been so well equipped and stocked with everything you could need for a relaxed getaway. The host was great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clyde C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Exceptional. We are very satisfied. Exceptional. Every detail catered for. The host was in touch all the time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Wens net ek kon langer gebly het. Hierdie plek is dubbel en dwars sy prys werd. Dit was een van die beste plekke wat ek nog in 'n lang tyd gebly het. Die huis het alles en nog meer in wat jy benodig. Die wonderlike bederfgoed in die badkamer, wat in pragtige bottels in die stort en op die wasbak was, was definitief 'n pluspunt. Die handdoeke was lekker groot en dik. Die beddegoed was perfek en die warm kombers het die ergste koue afgeskrik. Die feit dat daar 'n wasmasjien, tuimeldroeër en skottelgoedmasjien is, tel ook baie by. Dan praat ek nie eens van al die ander bederfgoed soos spesarye, souse, ontbytgraan ens nie. Ek het nog nooit in 'n selfsorgeenheid gebly met al hierdie ekstras nie. Die bottel komplimentêre lekker rooiwyn was baie lekker. Vir buitebraai verskaf hulle alles van die hout, blits tot die braaitange, rooster en standers. Rhoda, die gasvrou, is uitstekend en baie behulpsaam. Sy het toegelaat dat ons ook later kon vertrek sou ons wou, aangesien niemand vir die dag bespreek het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayve K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Faultless stay that over delivers. This was the most wonderful vacation rental we have stayed at. It was fully stocked with every amenity we could ever think of.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

RHODA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albatross-straat 15, Vermont, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27826e556fa595ea81f83175596ccce0afd7adcced2bba86b91db9ebd211f4023d7b4a9746899d794820146041f718ab68cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 15 Albatross Street Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.41672150296 19.161676593254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang