Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

15 Quay West

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remembrance-laan, Quay West Apartments, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

15 Quay West is 'n knus selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks op die strandmeer in Knysna. Hierdie eenheid is ideaal vir gaste wat sentrale verblyf soek vanwaar hulle die geriewe en aktiwiteite wat Knysna bied, kan verken en geniet.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die knus sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n balkon met braaigeriewe en 'n etenstafel, 'n omsetter vir kragonderbrekings en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby Knysna Waterfront waar gaste verskeie plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante kan geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Remembrance-laan, Quay West Apartments, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remembrance-laan, Quay West Apartments, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20648e9b0bbea83186c977bb25c9f8ef73645a3c7d496b186ac4e61231e55ca9ed63a71b1a0c6360f4bf4822ac9402921b30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) Remembrance Avenue Quay West Apartments 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.040861579845 23.04561397368

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang