Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

15 San Marino

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Arle D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Jan 2023

Plek was ongelooflik vuil. Daar was gebruikte oorstokkies en hare agter die een kamer se bed, die ander kamers was net so vuil. Daar is net plek vir 2 voertuie in is nie maklike parkering nie, mens moet styl op ry op 2de vloer parkering, groot voertuie kan lelik seer kry. Heleen van HostAgents was ongeskik en het my lelik beledig oor 'n e-pos omdat ons geensins tevrede was met haar dienste nie. Die huis is nie kindervriendelik vir 2 klein babas nie. Daar is nie swemgeriewe nie al wys dit dat daar is swembad. Die plek was ongelooflik vuil, ons moes al die eetgerei was met Domestos, daar het steeds kos vasgesit aan die houtlepels! Die eetgerei en breekware is middelmatig. Die huis was so vuil toe ons daar aankom, daar was gebruikte oorstokkies agter ons bed met papiertjies, stof, hare ens. Die ander kamers was net so vuil. Die vloere was plakkerig en vuil. Die parkering is uitdagend omdat mens op die 2de vloer moet parkeer, groot voertuie kan baie lelik seerkry en jy benodig iemand om jou te gids tot bo. Daar is ook net plek vir 2 motors. Ons het vol, vooruit betaal vir 'n skoonmaker, ons en Heleen van HostAgents het vooraf afgepreek die tyd wat die skoonmaker elke dag moet inkom, dit was nie een dag dieselfde nie. Ons was ongelukkig met haar diens en sy was beledigend oor 'n e-pos aan my na dat ons 'n klag gelê het by die eienaar. Sy is bitter onprofessioneel en dit het ons vakansie verder versuur. Die DStv het nooit gewerk nie al het sy belowe dat dit sal. Die huis is geensins kindervriendelik vir babas nie. Daar is nie 'n swembad nie, al wys dit op die foto's dat daar 'n swembad is. Die lokasie van die huis is goed maar ek sal dit nie aanbeveel nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Aart
15 San Marino
Ons waardeer jou resensie. 1. Die gaste het opgedaag met 3 voertuie en 'n sleepwa, ten spyte van die feit dat ek dit duidelik aan hulle gestel het dat die eenheid parkeerplek vir 2 voertuie bied, was dit duidelik in die eiendom se profiel aangedui. 2. Die gas het besluit, ten spyte van die kompleks se reëls, om op ander eienaars se parkeerplek te parkeer, wat groot ongerief vir die mense veroorsaak het. 3. Die gas was ongelukkig omdat sy aangeneem het die kompleks het 'n swembad. As jy na die profiel van die eenheid kyk, maak ons dit duidelik dat daar geen swembad is nie. 4. Die gas het op geen stadium gevra of die huis “babavriendelik” is nie. Dit is die eerste keer dat ek hoor dat dit 'n probleem is. As dit klokaand was, sou ek dink die gas sou spesifiek hieroor navraag gedoen het tydens die bespreking. 5. Die probleem met DStv is binne die eerste dag opgelos. 6. Daaglikse skoonmaak. Na haar aanvanklike klagte, waarmee ons nie saamgestem het nie. Ons het gereël dat 'n skoonmaak dadelik gedoen word. 7. Die dag waarop die gas gekla het dat die personeel nie betyds daar was nie, was die 26ste Desember. Daar was geen vervoer nie, want dit was 'n openbare vakansiedag. Ten spyte hiervan het die toesighouer die werkers persoonlik opgelaai en na die eenheid geneem om skoon te maak. Ek verstaan dat jy nie weer by ons sal bespreek nie en ek is regtig jammer daaroor.

Silvi H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Wonderlike paar dae. Die hele ervaring van ons kuier by 15 San Marino was puik gewees. Die eienaar was van die begin af baie behulpsaam en het gereeld navraag gedoen of alles in orde is. 15 San Marino blyplek is ideaal vir 'n groter groep mense sonder dat almal onder mekaar se voete is. Die kamers en ander vertrekke is ruim. Die groot stoep buite is 'n heerlike plek om te kuier en braai en die see uitsig te geniet. Ons gaan beslis weer terug soontoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aart
15 San Marino
Beste Silvi. Ons is baie bly julle het julle vakansie geniet en ons kon voldoen aan julle verwagtinge. Dit is belangrik vir Ons om gaste gelukkig te hou en hulle weer te Sien. Baie dankie vir die positiewe resensie. Hoop om julle binnekort weer te sien. Groete. Aart en Lizette

Sandra N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2022

Peacefully and relaxing accommodations. Lovely spacious apartment. The apartment has everything needed for self-catering - very relaxing. I loved the space and view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aart
15 San Marino
Thank you very much for your review, Sandra. We certainly hope seeing you again soon and that your memories will remain with you and your family for a very long time, take care. Aart and Lizette

Anabel V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2022

Enjoyed the stay at San Marino. Well located near tidal pools. Large apartment with plenty of space for a family to relax. Owner very attentive to our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Aart
15 San Marino
Thank you Anabel for the review. Was a pleasure hosting you and your family. Hope to see you soon again. Take care. Aart and Lizette

Des V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Dit was werlik ’n 10 uit 10. Alle geriewe is skoon en netjies. Gerieflik naby aan belangrik punte en baie veilig. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aart
15 San Marino
Beste Des, Baie dankie vir jou terugvoering. Waardeer. Groete Aart

Gerhard E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2019

Awesome en baie ruim. Privaatheid en pragtige uitsig. Sal beslis weer na 15 San Marino gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2019

Beautiful and spacious holiday suite. We had a lovely stay! The suite is beautiful, spacious and comfortable. Can definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen M
Lang verblyf
5.0
Mrt 2019

Dit was werklik 'n fantastiese vakansie in 'n pragtige plek! Die woonstel was pragtig, goed toegerus met alles wat mens nodig het en nog meer. Dit was bo verwagting groot en mooier as die foto's. Die eienaar was baie behulpsaam. Ek sal enige tyd die plek aanbeveel vir 'n groot groep mense. Absoluut waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aart
15 San Marino
Nelmarie ons waardeer die resensie, baie dankie. Ons is bly julle het n wonderlike tyd gehad en sien uit om julle weer te akkommodeer in die toekoms. Groete, Aart en Lizette

Telanie V
Kort verblyf
4.8
Jun 2019

'n Fantastiese blyplek met oorgenoeg spasie vir die hele familie! Dit was 'n absolute fees om hier te bly! Die groot, ruim spasies laat 'n familie toe om maklik en gerieflik te bly en te ontspan. Ons was 6 volwassenes, en daar was oorgenoeg plek! Die see-uitsig was 'n groot bederf! Die stappie na die strand is vinnig en maklik. Die kommunikasie vanaf die eienaar en agent was uitstekend. Dankie vir die heerlike verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Aart
15 San Marino
Beste Telanie, ons waardeer die resensie, baie dankie. Ons is bly julle het n wonderlike tyd gehad en sien uit om julle weer te akkommodeer in die toekoms. Ook bly vir julle dat jou man goed gedoen het in die comrades maraton. Groete, Aart en Lizette

Erich W
Lang verblyf
5.0
Jul 2017

Ongelooflik lekker. Die woonstel is ongelooflik. Netjies, awesome uitsig oor die see, veilig. Dit was baie moeilik om hom te sluit en terug te keer huistoe, wou net aanbly. Dit is regtig waar 'n besonderse plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aart
15 San Marino
Dankie vir die verwysing Erich. Ek sien uit dat julle weer kom kuier Groete Aart en Lizette

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Aart Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 550
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ocean-rylaan 60, San Marino, Shaka's Rock, 4392, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02ad5853209ce30b20b42b948365bdf13b1ece9e40b56c33bffa8aff6b65571e82ea9fbcc44ce549af94239c1a62090b100e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 60 Ocean Drive San Marino 4392 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -29.5150138 31.2301706

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang