15 San Marino
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Aart Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Arle D - Jan 2023
Algehele gradering
Plek was ongelooflik vuil.
Lees meer15 San Marino se terugvoer
Ons waardeer jou resensie.
1. Die gaste het opgedaag met 3 voertuie en 'n sleepwa, ten spyte van die feit dat ek dit duidelik aan hulle gestel het dat die eenheid parkeerplek vir 2 voertuie bied, was dit duidelik in die eiendom se profiel aangedui.
2. Die gas het besluit, ten spyte van die kompleks se reëls, om op ander eienaars se parkeerplek te parkeer, wat groot ongerief vir die mense veroorsaak het.
3. Die gas was ongelukkig omdat sy aangeneem het die kompleks het 'n swembad. As jy na die profiel van die eenheid kyk, maak ons dit duidelik dat daar geen swembad is nie.
4. Die gas het op geen stadium gevra of die huis “babavriendelik” is nie. Dit is die eerste keer dat ek hoor dat dit 'n probleem is. As dit klokaand was, sou ek dink die gas sou spesifiek hieroor navraag gedoen het tydens die bespreking.
5. Die probleem met DStv is binne die eerste dag opgelos.
6. Daaglikse skoonmaak. Na haar aanvanklike klagte, waarmee ons nie saamgestem het nie. Ons het gereël dat 'n skoonmaak dadelik gedoen word.
7. Die dag waarop die gas gekla het dat die personeel nie betyds daar was nie, was die 26ste Desember. Daar was geen vervoer nie, want dit was 'n openbare vakansiedag. Ten spyte hiervan het die toesighouer die werkers persoonlik opgelaai en na die eenheid geneem om skoon te maak.
Ek verstaan dat jy nie weer by ons sal bespreek nie en ek is regtig jammer daaroor.
Silvi H - Okt 2022
Algehele gradering
Wonderlike paar dae.
Lees meer15 San Marino se terugvoer
Beste Silvi. Ons is baie bly julle het julle vakansie geniet en ons kon voldoen aan julle verwagtinge. Dit is belangrik vir Ons om gaste gelukkig te hou en hulle weer te Sien.
Baie dankie vir die positiewe resensie. Hoop om julle binnekort weer te sien. Groete. Aart en Lizette
Sandra N - Nov 2022
Algehele gradering
Peacefully and relaxing accommodations.
15 San Marino se terugvoer
Thank you very much for your review, Sandra. We certainly hope seeing you again soon and that your memories will remain with you and your family for a very long time, take care. Aart and Lizette
Anabel V - Jan 2022
Algehele gradering
Enjoyed the stay at San Marino.
15 San Marino se terugvoer
Thank you Anabel for the review. Was a pleasure hosting you and your family. Hope to see you soon again.
Take care.
Aart and Lizette
Des V - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was werlik ’n 10 uit 10.
15 San Marino se terugvoer
Beste Des,
Baie dankie vir jou terugvoering. Waardeer. Groete Aart
Gerhard E - Sep 2019
Algehele gradering
Awesome en baie ruim. Privaatheid en pragtige uitsig.
Morne B - Aug 2019
Algehele gradering
Beautiful and spacious holiday suite.
Karen M - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was werklik 'n fantastiese vakansie in 'n pragtige plek!
15 San Marino se terugvoer
Nelmarie ons waardeer die resensie, baie dankie. Ons is bly julle het n wonderlike tyd gehad en sien uit om julle weer te akkommodeer in die toekoms.
Groete,
Aart en Lizette
Telanie V - Jun 2019
Algehele gradering
'n Fantastiese blyplek met oorgenoeg spasie vir die hele familie!
15 San Marino se terugvoer
Beste Telanie, ons waardeer die resensie, baie dankie.
Ons is bly julle het n wonderlike tyd gehad en sien uit om julle weer te akkommodeer in die toekoms. Ook bly vir julle dat jou man goed gedoen het in die comrades maraton.
Groete,
Aart en Lizette
Erich W - Jul 2017
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
15 San Marino se terugvoer
Dankie vir die verwysing Erich. Ek sien uit dat julle weer kom kuier
Groete
Aart en Lizette
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Ocean-rylaan 60, San Marino, Shaka's Rock, 4392, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang