Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

15 Skiathos

Selfsorg
So.
13de13Apr
Mo.
14de14Apr
Di.
15de15Apr
Wo.
16de16Apr
Do.
17de17Apr
Vr.
18de18Apr
Sa.
19de19Apr
So.
20ste20Apr
Mo.
21ste21Apr
15 Skiathos
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 13 Dec 2024 tot 11 Jan 2025 en 28 Mar 2025 to 26 Apr 2025.

Weeksdagaanbod

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 7 Apr 2025 tot 24 Apr 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 13 Dec 2024 tot 11 Jan 2025 en 28 Mar 2025 to 26 Apr 2025.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 7 Apr 2025 tot 26 Jun 2025.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 tot 1 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 2 tot 18 jaar bly gratis.

Neem asb. kennis:
- Die balans is 1 maand voor die inklokdatum betaalbaar.
- 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 is betaalbaar met die balans een maand voor aankoms en sal via EFT terugbetaal word 10 werksdae na die uitklokdatum indien die perseel in dieselfde toestand gelos is as wat dit gekry is.
- Indien 'n skoonmaakdiens op 'n Sondag of openbare vakansiedae benodig word, sal R350 per dag gehef word. Dit moet voor aankoms gereël word.
- Geen besprekings vir groepe met gaste van jonger as 23 jaar nie.
- Geen partytjies/geleenthede word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 400
R 2 400 R 2 160
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 400
R 2 400 R 2 160
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
    5 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 33, Skiathos-kompleks, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b190e4739734aa4064c758e72547687fd97006993fbee8967541e09a82f328dadfd97eb872f6465b0e27839a8a4099b8ce7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R2 160 per nag (plek vir 7) 7 5 1 5 33 Ocean Drive Skiathos Complex 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.511768705052 31.231849681615

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011