Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

15 Slakkepas

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2024 tot 30 Nov 2024. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2024 tot 30 Nov 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag. Let wel dat enige kind ouer as 12 maande as 'n gas gesien word.
Geen dagbesoekers word toegelaat mits dit nie vooraf met die eienaar gereël is nie.
Partytjies word nie toegelaat nie en geraas- en gastebeperkings geld.
Gaste wat nie gehoor gee aan die reëls nie sal sonder waarskuwing van die perseel verwyder word.
Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 075
R1 075 R914
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 075
R1 075 R914
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 075
R1 075 R914
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Slakkepas, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd3938d84935bade6ae4a97311d90e8c9b730560ab26ba3d5bcdc3d5455339e89e4b81a53c2efefea2ba23df7a2f9027d12f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 075 nouVanaf R914 per nag (plek vir 4) 5 5 1 4 Main Road Slakkepas 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.695701237185 18.233213389549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang