Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

15 Slakkepas

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Slakkepas, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 075 R914 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

15 Slakkepas is 'n lieflike grasdakvakansiehuis in Dwarskersbos en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en maak gebruik van die gastebadkamer wat met stortgeriewe toegerus is.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n TV met OpenView en gemaklike rusbanke.

Die huis maak oop op 'n patio met buitesitplek en braaigeriewe. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, 'n speletjieskamer met 'n pooltafel, tafeltennis en 'n voetbaltafel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 5 resensies vir 15 Slakkepas
Netheid
3.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sam Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Hoofweg, Slakkepas, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink 15 Slakkepas het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 075
R1 075 R914
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 075
R1 075 R914
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Slakkepas, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd3938d84935bade6ae4a97311d90e8c9b730560ab26ba3d5bcdc3d5455339e89e4b81a53c2efefea2ba23df7a2f9027d12f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 075 nouVanaf R914 per nag (plek vir 4) 5 5 1 4 Main Road Slakkepas 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.695701237185 18.233213389549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang