155 Hermanus Beach Club
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Verona Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 106
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Abigail P - Mei 2024
Algehele gradering
Awesome.
Clyde O - Apr 2024
Algehele gradering
Fantastic stay!
Elzaan K - Aug 2023
Algehele gradering
Ons was in hermanus vir 'n skool byeenkoms. Dit wat lekker naby aan die skool en winkels met n mooi see uitsig.
Edward F - Jul 2024
Algehele gradering
Soos bo.
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Neil J - Feb 2022
Algehele gradering
Baie netjies en die eenheid is goed gelee.
Erik L - Jul 2022
Algehele gradering
Baie mooi perseel, verkeerde ligging ongelukkig.
Lees meerSanet R - Jan 2022
Algehele gradering
Very good stay.
Marck F - Okt 2022
Algehele gradering
Yskas ryk na ou vleis, neem aan dit is hoekom daar so baie muggies in die woonstel was, en geen water, kon nie stort.
Lees meerAnthony S - Mei 2021
Algehele gradering
Ons het ons naweek geniet op Hermanus Beach Club.
Luwydin I - Jan 2021
Algehele gradering
Kuier was baie lekker veral met swembaddens wat oop was. Plekkie was skoon en netjies. Sal definitief plek weer besoek en ook aanbeveel. Dankie.
Wanita N - Mrt 2021
Algehele gradering
Absolutely beautiful place. Clean, secured and breathtaking views.
Bilqees A - Mrt 2021
Algehele gradering
Homey and safe, close to the pools.
Tesswina T - Jan 2020
Algehele gradering
Nice and cosy.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker en snoesig.
Ek het die eerste dag 'n bietjie onveilig gevoel met die informele nedersetting reg oorkant die strandklub, maar sekuriteit was altyd sigbaar en dit was fantasties.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Colleen B - Des 2020
Algehele gradering
Very pleasant, though quiet due to Covid.
Mario V - Jun 2019
Algehele gradering
Excellent stay and beautiful weather.
Regan B - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang