Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

156 on Clarens

Selfsorg
Wo.
19de19Feb
Do.
20ste20Feb
Vr.
21ste21Feb
Sa.
22ste22Feb
So.
23ste23Feb
Mo.
24ste24Feb
Di.
25ste25Feb
Wo.
26ste26Feb
Do.
27ste27Feb
156 on Clarens
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 30% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Spesiale Aanbod

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Jan 2025 tot 28 Feb 2025.

Pensioenaris-aanbod

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Skoonmaakdiens is beskikbaar teen 'n ekstra koste (beskikbaar op versoek). Reël dit asb. voor jou aankoms.

Gaste mag geen troeteldiere na die landgoed saambring nie.

Geen persoon mag enige buitensporige of onnodige geraas maak wat 'n oorlas vir ander eienaars/besoekers is nie, veral nie na 21:00 op enige spesifieke dag nie. Waar inwoners besware teen oormatige geraas aanteken, sal die HOA toepaslike stappe doen.

Geen Huis/Gastehuis/Villa/Huur Swembad Huiseienaar/besoeker mag sy/haar toegangskode met 'n ander deel om toegang tot die landgoed te verkry nie. Toegangskodes is voertuigspesifiek en is nie oordraagbaar na 'n ander voertuig nie. Indien hierdie reël verbreek word, sal toegang tot die landgoed aan die oortreder geweier word.

Geen persoon mag enige gholfkarretjie of voertuig op enige pad binne die ontwikkeling bestuur teen 'n spoed van meer as 10 km per uur op gholfkarretjies en 25 km per uur op paaie nie.

Geen persoon mag op die setperke of skoonvelde fiets ry nie. Fietse sal slegs op geplaveide areas en spesifiek aangewese areas toegelaat word.

Geen persoon mag enige vierwielmotorfiets op enige plek binne die ontwikkeling bestuur nie.

Kinders sal nie toegelaat word om te enige tyd op die setperke en bunkers te speel nie.

Alle gholfspelers moet by die klubhuis registreer voordat hulle begin speel.

Geen persone mag enige rommel of enige item van enige aard hoegenaamd op enige plek in die ontwikkeling weggooi behalwe in sodanige houers en op sulke plekke wat vir die doel opsy gesit en deur die Vereniging as sodanig aangewys is nie.

Geen kampering sal toegelaat word nie, behalwe op enige plek wat spesiaal deur die Vereniging vir die doel aangewys kan word.

Geen vuur mag op enige plek in die ontwikkeling aangesteek word nie, behalwe op die plekke wat deur die Vereniging vir die doel aangewys mag word en in 'n behoorlik geboude kaggel.

Toegang tot die residensiële verblyf sal by die ingangshek deur sekuriteit beheer word.

Enige persoon wat enige bepaling van hierdie huisreëls oortree of versuim om daaraan te voldoen, of enige voorwaarde opgelê of opdragte ingevolge daarvan gegee, sal geag word hierdie Huisreëls te oortree en sal aanspreeklik wees vir die betaling van 'n boete tot R10 000 afhangende van die erns van die oortreding.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 800
R 3 800 R 2 660
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 800
R 3 800 R 2 660
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Road Villa 156 Clarens Golf & Trout-landgoed, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7636730a5d939f936f87759b916d4c3df9aad24261f6e46104d1410a9cc9391262cdce0d6bc86245e7320b58fc639ee0e6b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 800 nouVanaf R2 660 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Road Villa 156 Clarens Golf & Trout Estate Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.509050404081 28.430606055698

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789