15th on Carson
Beskrywing
Die ruim kamer het lugversorging en is ideaal vir 2 gaste. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met ondervloerse verhitting, 'n stort en Victoriaanse bad. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamer het 'n TV met DStv en lei na 'n tuin. Beskuit word voorsien op versoek en ontbytgraan is beskikbaar. Gaste kan aandete op versoek bespreek teen ekstra koste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Bed en ontbyt.
Huisreëls
Beskuit word voorsien op versoek en ontbytgraan is beskikbaar.
Gaste kan aandete op versoek bespreek teen ekstra koste.
Dele van die verblyf word via trappe bereik en mag dalk nie geskik wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Let asb. daarop dat die eienaar op die perseel woon.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n oopplan-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die kamer het sy eie privaat stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Bed en ontbyt.
Huisreëls
Beskuit word voorsien op versoek en ontbytgraan is beskikbaar.
Gaste kan aandete op versoek bespreek teen ekstra koste.
Dele van die verblyf word via trappe bereik en mag dalk nie geskik wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Let asb. daarop dat die eienaar op die perseel woon.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, 'n ketel, 'n TV met die volle DStv-pakket en lugversorging in. Die kamer het sy eie privaat ingang en stoep met 'n uitsig oor die pragtige tuin, swembad en fonteine.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Beskuit word voorsien op versoek en ontbytgraan is beskikbaar.
Gaste kan aandete op versoek bespreek teen ekstra koste.
Dele van die verblyf word via trappe bereik en mag dalk nie geskik wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Let asb. daarop dat die eienaar op die perseel woon.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 'n sitarea, ten volle toegeruste kombuis en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer se beddens kan verander word na 'n koninggrootte-bed op versoek. Daar is ook 'n buitebraai op die stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Beskuit word voorsien op versoek en ontbytgraan is beskikbaar.
Gaste kan aandete op versoek bespreek teen ekstra koste.
Dele van die verblyf word via trappe bereik en mag dalk nie geskik wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Let asb. daarop dat die eienaar op die perseel woon.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Carsonweg 15, Ceres, 6835, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang