Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

15th on Carson

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Wynand Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 99

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 63 resensies vir 15th on Carson
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Imran J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Imran J

Lack of sleep is an understatement.

Clean, neat, modern and very intimate. Would recommerd it to anyone.

Esme-anne B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme-anne B

Lekker.

Ons het baie lekker gebly hier.

Jacqueline B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline B

Suburb accommodation.

Absolutely amazing. Wonderful accommodation and the host went out of their way. I would highly recommend this beautiful place.

15th on Carson se terugvoer

Thank you so much Jacqueline, really appreciate it. Hope we see you soon again!

15th on Carson
Jacoba Fredrika M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoba Fredrika M

Veilig, goed versorg en goed geleë om verskeie plekke in die Boland te besoek.

Ons het baie lekker gebly by 15th on Carson. Ons het vier nagte in die woonstel oornag en dit was absoluut net wat ons nodig gehad het na drie weke se kamp. Wynand, die gasheer, was besonder bedagsaam, vriendelik en altyd bereid om te help. Ons motor was veilig geparkeer onder die skaduwee van die boomryke tuin. Ons sal definitief weer daar gaan oorbly en beveel hierdie gasvrye ervaring aan almal aan.

15th on Carson se terugvoer

Hi Fredrika, baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Hoop regtig ons kan julle in die toekoms weer akkomodeer.

15th on Carson
Paul G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul G

Wonderful.

One of the best stays ever.

15th on Carson se terugvoer

Baie dankie, Paul. Ek waardeer dit opreg! Gaste soos julle maak dit ons passie! Ek hoop regtig ons kan julle in die nabye toekoms weer huisves.

15th on Carson
Nathan I - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan I

5/5 would recommend.

15 on Carson was a great choice for our group stay over New Year's. The hosts were hospitable, friendly, and the suites were comfortably furnished.

15th on Carson se terugvoer

Thanks Nathan, I must say you and your group were actually a breeze to accommodate. Thanks so much for staying with us.

15th on Carson
Janine M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine M

Short and sweet.

Short and sweet, very accommodating host.

Belfort M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belfort M

Very pleasant and comfortable.

We enjoyed our stay. The room was clean, smelled nice, and had a very cosy feel to it. Definitely recommend. Could have used some face cloths and a hand towel. The rusks weren’t provided as stated.

Marina N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina N

Verblyf was fantasties.

Wat 'n pragtige en stylvol toegeruste plek! Sal vir seker weer daar oorbly as ons in die omgewing is.

Amanda B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B

Uitstekend!

Ons het heerlik gebly. Die kamer en badkamer is so mooi en stylvol met soveel ekstras. Graankos en vars melk en lekker koffie. Vyf sterre, pragtige plek.

Kristen W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristen W

Beautiful accommodation, excellent location, and friendly, helpful host.

Excellent accommodation and the host went above and beyond to ensure we had a positive experience.

Janita A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janita A

Beste plek in Ceres.

Die beste plek in Ceres. Die tweeslaapkamer woonstel het steil trappe, so dit is nie geskik vir iemand met beperkte mobiliteit nie, maar die eenhede is modern en baie goed toegerus. Baie mooi tuin en swembad.

Mareone H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareone H

Lekker! Dankie.

Baie baie lekker! Skoon, netjies en vriendelike diens! Ontbyt!

Andre J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J

Awesome establishment, great host, and a super comfy king fourposter bed!

What a beautiful home in gorgeously peaceful surrounds! A stunning view of the lovely garden together with a super host, a perfect room and ensuite bathroom, etc., just made for a wonderful stopover evening for us. We can truly recommend this luxury venue.

Kadrie S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kadrie S

Pragtige uitsig.

Ons is vriendelik verwelkom en het heerlik geslaap. Dankie vir 'n netjiese skoon plekkie met alles wat mens nodig het. Ons sal beslis weer daar bly.

15th on Carson se terugvoer

Baie dankie Kadrie. Kom asb weer.

15th on Carson
Mike V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike V

Hosts were incredibly friendly and generous.

Reached our expectations and more.

15th on Carson se terugvoer

Good morning Mike, thanks so much for your positive feedback. To have guests like you is always a pleasure and make our job our passion. Hope to see you soon again.

15th on Carson
Jacques V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

The perfect getaway from a busy lifestyle!

Everything was so well done, I still can't get over the decor!!! Wynand went above and beyond to ensure our stay was romantic and perfect.

15th on Carson se terugvoer

Thanks so much Jacques, it is guests like you that make our job a pleasure. Hope to see you soon again.

15th on Carson
Wilco W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilco W

Dit voel soos om by familie te kuier en oor te bly.

Wynand is 'n besonderse gasheer en bereid om meer te doen as wat verwag word. Dit is beslis die plek om te bly in Ceres.

15th on Carson se terugvoer

Baie dankie Wilco. Dit is altyd vir ons 'n plesier as gaste hier bly en dit ten alle tye geniet.

15th on Carson
Christelle B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle B

Pragtige verblyf.

15th on Carson bied absoluut pragtige verblyf en die bed het fantastiese kussings ('n rare verskynsel). Ontvangs is baie vriendelik en ek sou graag 4 sterre wou gee, maar ek het spesiaal vooraf bespreek vir aandete na 5 dae van bergstap, en hul het daarvan vergeet. Hul kon my wel help met braaivleis teen 21:00. Die badwater was lou, selfs voor beurtkrag, en ook die volgende oggend, dus kon ek nie die bad na behore waardeer nie. Wees bewus dat jy nie heeltemal apart van die huis is nie, en dus kuier met gaste sal hoor.

Christine B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine B

Baie gerieflike gastehuis.

Volpunte vir netheid, ligging, back-up krag en algemene indruk, net jammer dit word adverteer as bed en ontbyt maar daar was geen ontbyt nie.

Lauren C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lauren C

Drove down from Northern Cape to stay over the weekend.

Lovely place, stunning views. Just a few pointers as constructive criticism: Some amenities not refilled upon arrival (only 1 bathrobe). Used glasses the previous night and they were not clean after morning service. Coffee setup with bowls/cups/glasses/kettle on top of the small refrigerator does not work. Perhaps more shelves are needed for unpacking (as there is no closet). Offer pool towels for use at the swimming pool. Offer breakfast (not just cereal) as an inclusion of the price.

Siobhan B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siobhan B

Charming.

Beautiful and wonderful hosts. Would prefer softer lighting.

15th on Carson se terugvoer

Thanks so much Siobhan, well noticed. Hope you enjoyed your stay with us.

15th on Carson
Richard S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard S

Luukse verblyf!

Die 2-slaapkamer eenheid is goed uitgelê en geniet heerlike Noordeson. Die beddegoed is baie luuks en die hele eenheid is besonder goed meubileer. Die eenheid is op die eersteverdieping en dit sorg vir privaatheid. 'n Baie goeie opsie in Ceres vir luukse verblyf.

Wikus V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus V

Stunning plekkie.

Baie vriendelike en behulpsame gasheer.

Nicole V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole V

Dit was 'n heerlike eerste besoek aan Ceres en ons warm kothuis het dit net soveel beter gemaak.

Wynand van 15th on Carson het uit sy pad uit gegaan om ons gemaklik te maak. Die foto's van die twee slaapkamer eenheid gee nie genoeg krediet aan die gesellige atmosfeer wat mens kry die oomblik wat jy instap nie. Alles, van die luukse beddegoed tot die heerlike stort en ontbyt in ons kamer, was van die beste. Ons sal vir seker weer in Ceres gaan kuier!

15th on Carson se terugvoer

Liewe Nicole
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoering. Dit is gaste soos julle wat dit vir ons 'n passie maak om te doen wat ons doen. So lekker om te sien gaste waardeer en geniet alles.
Hoop regtig ons sien julle in die toekoms weer.
Baie voorspoed met al jou fotografie.
Groete, Wynand.

15th on Carson
Chris D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D

Wonderlike ervaring - die gasheer het die ekstra myl geloop.

Netjies en pragtig!

15th on Carson se terugvoer

Baie dankie Chris, waardeer jou opregte terugvoering.

15th on Carson
Nicole V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole V

Die mooiste vertrekke en tuin, met die gaafste eienaar!

Ons was hier vir slegs een aand, maar Wynand het ons 100% tuis laat voel met sy netjiese opset, heerlike ontbyt en algehele gasvryheid. Ek sal enigetyd weer by hom plek bespreek wanneer ons tyd in Ceres spandeer. Weereens dankie, Wynand!

15th on Carson se terugvoer

Baie dankie Nicole, waardeer die opregte terugvoering. Ons wag vir julle in die toekoms.

15th on Carson
Amanda H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda H

Brilliant getaway.

Will definitely go back. Relaxation venue at highest level. Was more than we expected. Decor, welcome, facilities, hosts, 5 star. Our 3 kids loved their family unit. The fireplace in the evening was to die for.

15th on Carson se terugvoer

Thanks so much Amanda, really appreciate your positive feedback. Was so nice to accommodate your total family. Really hope to see you in the near future again.

15th on Carson
Marilize K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize K

Wynand was 'n wonderlike gasheer en stap die ekstra myl vir gaste. Baie dankie vir 'n heerlike oorslaap. Ons is beslis terug volgende jaar.

Lieflike tuin en interieur.

15th on Carson se terugvoer

Baie dankie Marilize, sal altyd my beste gee om my gaste gelukkig te hou. Baie dankie vir julle virendelikheid, altyd lekker om gaste soos te huisves.

15th on Carson
Sybrand D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sybrand D

Skoon en aangenamme huisvesting.

Vriendelik ontvangs. Kamer is goed toegerus. Parkeerplek is veilig.

Nico V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Ongelooflik!

Baie vriendelike en behulpsame gasheer.

15th on Carson se terugvoer

Baie dankie Nico, altyd lekker om lekker gaste soos julle te akkomodeer. Hoop regtig ons sien julle binnekort weer. Groete Wynand

15th on Carson
Chantal V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal V

Vreeslik gasvry, luuks en modern gemeubuleer, ruim met mooiste tuine.

Van die kleinste detail soos ys in vrieskas, melk en water in yskas, lugversorger wat aan was op ontvangs. Was alles fantasties. Ons het lekker geswem en gespeel buite en natuurlik was Netflix en WiFi 'n groot pluspunt. So lekker gebly.

15th on Carson se terugvoer

Baie dankie Chantal, regtig lekker om sulke terugvoering te kry. Julle is great gaste! Kom kuier asseblief weer!


15th on Carson
Jaymati D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaymati D

It was simply splendid.

We had an awesome stay. The hosts were very friendly. We felt like royalty for a day. The accommodation is absolutely stunning. I highly recommend staying there. Thank you.

Randall M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Randall M

Amazing.

Wynand was 'n goeie gasheer.

15th on Carson se terugvoer

Baie dankie Randall. Ek glo die bruid het baie lekker gebly en die mooiste fotos hier geneem.

15th on Carson
Stefanus V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanus V

Goeie posisie en maklik om te kry.

Vir eienaar genoem dat die TV verkeerd geplaas is want dit is agter die bed se kopstuk.

Mathys P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mathys P

Een van die beste gastehuise waarin ons nog gebly het.

15 on Carson is luuks, wonderlike gasheer, pragtige tuin, sitkamer, ens. Net 'n plesier om daar te kon bly.

Jannie P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie P

Uitstekende diens en baie mooi blyplek.

Baie mooi gastehuis en goeie diens van die eienaar.

Elza V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elza V

Beautiful accommodation with friendly host.

Required last minute short stay accommodation and Carson place had availability and I was accommodated without any issues. Very beautiful and clean. Service is great. Would highly recommend it and definitely go there again.

Etienne V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V

Absoluut stunning.

Hierdie venue is smaakvol en stylvol gemeubuleer. Alles is van die beste en die eienaars het nie afgeskeep met afwerking nie. Daar is nie woorde om die diens en gasvryheid te beskryf nie, dit is eenvoudig net in 'n ander klas. Ek sal elke keer as ek Kaap toe kom by hierdie awesome venue en sy stunning eienaars oornag.

Jp V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp V

Elegant, pragtig, luuks!

Wat 'n pragtige plek. Ek en my vrou het een aand hier spandeer op pad Kaap toe.

Madelaine D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelaine D

Fantastiese verblyf.

Die eienaars het uit hulle pad uitgegaan om ons welkom te laat voel en uitstekende diens gelewer. Sal vir seker weer by hulle bly!

Megan B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan B

Stunning verblyf in Ceres.

Sal 15th on Carson vir enige iemand aanbeveel. Die kliëntediens is uitstekend! Baie mooi en netjiese kamers met stunning views!

Dene D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dene D

Baie mooi, skoon, netjiese en baie gerieflike verblyf!

Ongelukkig het dit gereën en kon ons nie die pragtige tuin geniet en waardeer nie!

Keith K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith K

Pragtige plek met wonderlike gashere.

Heerlike en mooi plek om te ontspan vir 'n dag of meer.

San-marie M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
San-marie M

Baie stylvol en goed toegerus.

Dei enigste aanbeveling sou wees 'n badkamerdeur.

André E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André E

Lieflik.

Ons is baie beïndruk met Ceres en Thinus en Wynand. Pragtige dorp en die heel beste gastehuis! Ten sterkste aanbeveel!

Bennu V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennu V

Vriendelike diens en 'n heerlike naweek in Ceres geniet - ek beveel vir Thinus en Wynand aan.

Hulle het my vriendelik ontvang, bygestaan en welkom laat voel. Ek waardeer dat hulle uit hulle pad gegaan het om my met my reëlings te akkommodeer.

Aidene V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Aidene V

Wow, what a beautiful place. Stunning room and beautiful garden. Will stay there again.

Place to stay for business or pleasure.

Charlene V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene V

Het heerlik gekuier.

Gaan weer vir ons daar bespreek.

Juanita O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita O

Fantasies!

Hulle is prag mense met warm harte, so vriendelik en behulpsaam. Was heerlik om in hulle pragtige suite te kon oornag.

Karla V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karla V

Stunning, ek wil teruggaan!

Die gashere gaan beslis die ekstra myl en dra mens op hulle hande. Die geriewe is uit die boonste rakke, netjies en skoon. Lekker gekuier, gelag en gesels met hierdie twee openhartige mense. Ek sal beslis weer soontoe gaan.

Tinus C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus C

Pragtige kamer, mooi skoon en netjies en baie gerieflik

Die huis is in 'n baie mooi stil omgewing en maklik om te kry. Lekker rustige tuin. Die kamer en badkamer is iets besonders, baie modern met alles wat nodig is en meer.

Elzaan P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan P

It was my birthday and my first time seeing Ceres.

Thinus and Wynand, thank you so much for making us feel so welcome. Your place is so beautiful and clean. The garden had perfect lighting to capture some beautiful pics. Can't wait for our next visit.

Leon F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon F

Dankie aan Thinus en Wynand, baie lekker gebly, soveel gasvryheid en pragtige kamer! Kan vir seker hulle plek aanbeveel.

Wow! Alles was perfek.

Willi V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willi V

Wonderlike gasvryheid, heerlike kuier.

Ons besoek was net voor kouefront wat baie reën, koue en sneeu gebring het. Kamer was heerlik warm en badkamervloer aangenaam om kaal voete op te loop. Kragonderbreking gedurende die nag het stortwater louwarm gehad toe ons vroeg gaan stort het, maar ons het die kragvoorsiener daarvoor bedank. Nie ons gashere se fout nie. As ons bietjie later gaan stort het sou water warm gewees het. Vir romantiese wegbreek is dit die perfekte blyplek. Heerlike ontbyt voorgesit waarna ons vir paar uur voor kaggel deurgebring het terwyl ons besig was met work from home. Ons het nie WiFi gebruik nie so kan nie daaroor kommentaar lewer nie daarom 3 sterre daar. Mens sal uit kamer kan werk, maar met so mooi uitsig oor tuin sal my aandag heeltemal afdwaal! Thinus and Wynand het uit hulle pad gegaan om dit vir ons heerlik te maak. Kan hulle aanbeveel en sal bo aan ons lys wees vir ons volgende besoek aan Ceres.

Pierré E - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierré E

Persoonlike diens en waarde vir geld.

Word soos familie behandel.

Marthinus D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus D

Absolutely fantastic!

One night stay for two. We got way more than expected and what we paid for. They went out of their way to make us at home.

Eveline M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eveline M

Stil, rustige en veilige kuier.

Die foto's van Thinus en Wynand lyk prentjiemooi, maar die werklikheid lyk nog mooier. 10 uit 10 vir hulle. Dalk kan daar net 'n mikrogolfoond in kom om melk warm te maak. Net my gevoel.

15th on Carson se terugvoer

Baie dankie Eveline. Ons het intussen n mikrogolfoond in kamer gesit 😁.
Was lekker om julle as gaste te ontvang.

15th on Carson
Dirk S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk S

Beautiful and tranquil.

Fantastic garden and spacious room.

Sharlene W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlene W

Aangename verrassing! Kan hul verblyf vir seker aanbeveel!

Ons het 'n wonderlike tydjie by Thinus en Wynand gehad! 5-ster-verblyf en gasvryheid. Alles wat jou hart begeer en nog meer! Thinus en Wynand is topgashere wat ons op die hande gedra het. Kan nie wag om weer daar te gaan kuier nie!

Tiaan W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan W

Baie rustig en stil.

Het ons baie welkom laat voel, was lekker stil en rustig, goeie diens en sal beslis die plek aanbeveel.

Nathasha K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathasha K

Amazing

Warm, welcoming, clean, attention to detail absolutely superb stay. Would highly recommend this accommodation. Friendly hosts. Will definitely see us again

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carsonweg 15, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c978bdc3b6e913ac156e9f634af148a1ed0a749fe59309c88cd77aca48cec30b0e0c4d727a1345eff8620a49ce96413b3e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 15 Carson Road Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.367136 19.299582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang