Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

15th on Carson

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Imran J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekke slaap is an understatement. Clean, neat, modern and very intimate. Would recommerd it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme-anne B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Lekker. Ons het baie lekker gebly hier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Suburb accommodation. Absolutely amazing. Wonderful accommodation and the host went out of their way. I would highly recommend this beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand
15th on Carson
Thank you so much Jacqueline, really appreciate it. Hope we see you soon again!

Jacoba Fredrika M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Veilig, goed versorg en goed geleë om verskeie plekke in die Boland te besoek. Ons het baie lekker gebly by 15th on Carson. Ons het vier nagte in die woonstel oornag en dit was absoluut net wat ons nodig gehad het na drie weke se kamp. Wynand, die gasheer, was besonder bedagsaam, vriendelik en altyd bereid om te help. Ons motor was veilig geparkeer onder die skaduwee van die boomryke tuin. Ons sal definitief weer daar gaan oorbly en beveel hierdie gasvrye ervaring aan almal aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand
15th on Carson
Hi Fredrika, baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Hoop regtig ons kan julle in die toekoms weer akkomodeer.

Paul G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Wonderful. One of the best stays ever.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand
15th on Carson
Baie dankie, Paul. Ek waardeer dit opreg! Gaste soos julle maak dit ons passie! Ek hoop regtig ons kan julle in die nabye toekoms weer huisves.

Nathan I
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

5/5 would recommend. 15 on Carson was a great choice for our group stay over New Year's. The hosts were hospitable, friendly, and the suites were comfortably furnished.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand
15th on Carson
Thanks Nathan, I must say you and your group were actually a breeze to accommodate. Thanks so much for staying with us.

Janine M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Short and sweet. Short and sweet, very accommodating host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Belfort M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Very pleasant and comfortable. We enjoyed our stay. The room was clean, smelled nice, and had a very cosy feel to it. Definitely recommend. Could have used some face cloths and a hand towel. The rusks weren’t provided as stated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marina N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Verblyf was fantasties. Wat 'n pragtige en stylvol toegeruste plek! Sal vir seker weer daar oorbly as ons in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Uitstekend! Ons het heerlik gebly. Die kamer en badkamer is so mooi en stylvol met soveel ekstras. Graankos en vars melk en lekker koffie. Vyf sterre, pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Wynand Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 99

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carsonweg 15, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c978bdc3b6e913ac156e9f634af148a1ed0a749fe59309c88cd77aca48cec30b0e0c4d727a1345eff8620a49ce96413b3e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 15 Carson Road Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.367136 19.299582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang