Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

15th on Carson

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carsonweg 15, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Geleë in Ceres, 15th on Carson is 'n lieflike Kaaps-Hollandse huis wat oor die berge en dennewoud uitkyk.

Verblyf word gebied in 2 ruim, lugversorgde gastekamers wat 2 mense kan akkommodeer of 'n 2-slaapkamer-eenheid met slaapplek vir 4 gaste. Die kamers is ingerig met óf koningingrootte-, koninggrootte- of 2 enkelbeddens. Gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien.

Beskuit word voorsien, en op versoek is graankos beskikbaar. Gaste kan ook aandete op versoek teen 'n ekstra koste bespreek.

Gaste kan in die tuin of langs die swembad ontspan, en veilige parkeerplek word voorsien.

Ceres bied gaste 'n verskeidenheid restaurante, en wynkelders en landgoedere, en doendinge in die area wissel van voetslaan- en 4x4-roetes, zipline, perdry, visvang in die Dwarsrivier, besoek aan die Transport Riders Museum, of toer deur die Ceres Fruit. Roete tussen Desember en April.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 63 resensies vir 15th on Carson
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Wynand Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 99

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Carsonweg 15, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink 15th on Carson het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ceres Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carsonweg 15, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c978bdc3b6e913ac156e9f634af148a1ed0a749fe59309c88cd77aca48cec30b0e0c4d727a1345eff8620a49ce96413b3e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 15 Carson Road Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.367136 19.299582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang