Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

16 Beach Music

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Fanie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Was ideale bestemming vir paar dae wegbreek as 'n paartjie. Gerieflik, netjies, skoon, goeie gasvryheid. Mooi uitsig en mooi omgewing. Sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlyn S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Fantasties. Baie netjies, pragtige omgewing en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robbie
16 Beach Music
Hi Marlyn, ek dink jou datums is verkeerd. Laat weet Robbie 8.30 vandag.

Elize H
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Fantasties. Rustig. Ligging, see- en strand uitsig is besonders! Goed toegeruste, skoon eenheid. Eienaar vriendelik, gasvry en hulpvaardig. Sal aanbeveel vir enige reisiger. Dit was 'n ongelooflike ervaring. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdalena C
Kort verblyf
4.2
Mrt 2024

Betowerende oseaan en algehele sielsaligheid tydens my verblyf by 16 Beach Music. Die verblyf by 16 Beach Music was puik! By aankoms was alles silwerskoon en die gasheer het my oombliklik tuis laat voel. Die uitsig van die eenheid op die see en omringende natuurskoon is onbeskryflik mooi. Die salige geruis van die branders is die beste slaapterapie! Dit was salig om die nabyheid van die oseaan op so 'n wyse te ervaar. Die eenheid is baie goed toegerus en is werklik 'n huis weg van die huis. Die gasheer is 'n puik gasheer; altyd besorgd oor sy gaste en propvol inligting om die vakansie nog meer aangenaam te maak. Ek sal die bestemming beslis aanbeveel! Dis 'n stukkie hemel op aarde; veral as jy wil ontvlug en net vreedsaamheid wil ervaar. Ek sal 16 Beach Music aanbeveel as 'n top bestemming in die Oos-Kaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Rian E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Perfeksie sonder twyfel! Dit is die beste verblyf wat ons nog gehaat na 35 jaar se wereldryse! Die ligging is uitnemend, die uitsig asemrowend. Dolfyne en walvisse gesien vanaf die kamer se balkon, wat meer kan jy voor vra. Ontbyt in die kamer deur 'n wonderlike eienaar, niks was te veel moeite. Ons sal beslis teruggaan en het al klaar die woord verprei onder ons familie en kenisse, voorwaar voortreflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita B
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Everything one needs to relax and more. Wish I could have stayed longer. Will highly recommend this special retreat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Boeta M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Wonderlik. Ons sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robbie
16 Beach Music
Baie dankie, julle was net ń plesier om te onthaal. Julle het die plek so skoon gelos, baie dankie. Wèet Julle is altyd welkom. Wees veilig en hoop om jul weer te sien. Groete, Robbie

Hennie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Awesome location and everything was just perfect! Enjoyed my stay! Easy check in and place was just perfect. Highly recommend this to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Okt 2022

FGreat hosts, great venue well equipped. Would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2022

Lovely stay on the beach. Awesome views from the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Robbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seestrandweg 16, Beachview, Clarendon Marine, 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5MTgyOWFmLTI3ZGMtNDdmYS05NGJlLTAzYWFmMDgxMmEwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 16 Seestrand Way Beachview 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.002142255124 25.328131906746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang