Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

16 Beach Music

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Robbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir 16 Beach Music
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Fanie D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie D

Was ideale bestemming vir paar dae wegbreek as 'n paartjie.

Gerieflik, netjies, skoon, goeie gasvryheid. Mooi uitsig en mooi omgewing. Sal enige tyd aanbeveel.

Marlyn S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlyn S

Fantasties.

Baie netjies, pragtige omgewing en vriendelike diens.

16 Beach Music se terugvoer

Hi Marlyn, ek dink jou datums is verkeerd. Laat weet Robbie 8.30 vandag.

16 Beach Music
Elize H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize H

Fantasties. Rustig.

Ligging, see- en strand uitsig is besonders! Goed toegeruste, skoon eenheid. Eienaar vriendelik, gasvry en hulpvaardig. Sal aanbeveel vir enige reisiger. Dit was 'n ongelooflike ervaring. Dankie!

Magdalena C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Magdalena C

Betowerende oseaan en algehele sielsaligheid tydens my verblyf by 16 Beach Music.

Die verblyf by 16 Beach Music was puik! By aankoms was alles silwerskoon en die gasheer het my oombliklik tuis laat voel. Die uitsig van die eenheid op die see en omringende natuurskoon is onbeskryflik mooi. Die salige geruis van die branders is die beste slaapterapie! Dit was salig om die nabyheid van die oseaan op so 'n wyse te ervaar. Die eenheid is baie goed toegerus en is werklik 'n huis weg van die huis. Die gasheer is 'n puik gasheer; altyd besorgd oor sy gaste en propvol inligting om die vakansie nog meer aangenaam te maak. Ek sal die bestemming beslis aanbeveel! Dis 'n stukkie hemel op aarde; veral as jy wil ontvlug en net vreedsaamheid wil ervaar. Ek sal 16 Beach Music aanbeveel as 'n top bestemming in die Oos-Kaap.

Rian E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian E

Perfeksie sonder twyfel!

Dit is die beste verblyf wat ons nog gehaat na 35 jaar se wereldryse! Die ligging is uitnemend, die uitsig asemrowend. Dolfyne en walvisse gesien vanaf die kamer se balkon, wat meer kan jy voor vra. Ontbyt in die kamer deur 'n wonderlike eienaar, niks was te veel moeite. Ons sal beslis teruggaan en het al klaar die woord verprei onder ons familie en kenisse, voorwaar voortreflik!

Rita B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita B

Everything one needs to relax and more. Wish I could have stayed longer.

Will highly recommend this special retreat.

Boeta M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boeta M

Wonderlik.

Ons sal beslis weer daar bly.

16 Beach Music se terugvoer

Baie dankie, julle was net ń plesier om te onthaal.

Julle het die plek so skoon gelos, baie dankie.
Wèet Julle is altyd welkom.
Wees veilig en hoop om jul weer te sien.

Groete,
Robbie

16 Beach Music
Hennie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Awesome location and everything was just perfect!

Enjoyed my stay! Easy check in and place was just perfect. Highly recommend this to anyone.

Jason B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jason B

FGreat hosts, great venue well equipped.

Would highly recommend.

Andrew S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew S

Lovely stay on the beach.

Awesome views from the room.

Colette T - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette T

Plek baie netjies. Robbie die eienaar baie vriendelik.

Baie mooi ligging. Waarde vir geld. Lekker ontbyt.

16 Beach Music se terugvoer

Baie dankie, jul was net ń plesier om te onthaal. Julle het die plek sooo skoon gelos, baie dankie. Wèet Julle is altyd welkom.
Wees veilig en hoop om jul weer te sien.
Groete,
Robbie

16 Beach Music
Lynette B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette B

Netjies, skoon, rustig en veilig

Ten volle toegerus met 'n mooi uitsig. Die plekkie was baie netjies toe ons daar aangekom het. Robbie is 'n vriendelike, behulpsame gasheer. Alles was perfek, gaan beslis weer daar kuier. Die mooiste uitsig met veilige parkering. Spar en restaurante naby. Bekostigbare tariewe. Sal dit beslis aanbeveel.

16 Beach Music se terugvoer

Baie dankie Lynette, jul wad die net ń plesier om hier te wees.
Julle het die plek sooo skoon gelos, baie dankie.
Wèet Julle is altyd welkom.
Wees veilig en hoop om jul weer te sien.
Groete,
Robbie

16 Beach Music
Melissa S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa S

Fantasties!

Robbie is 'n uitstekende gasheer.

Elvira V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvira V

Baie mooi plekkie met 'n pragtige uitsig oor die see.

Die gasheer het ons baie vriendelik ontvang en uit sy pad gegaan om te verseker dat alles reg is. Goed ingerig en baie netjies plekkie bekostigbaar.

16 Beach Music se terugvoer

Hi Elvira,

Thank you for the kind review, hope you have enjoyed your stay.

Nice to have met you.

Regards
Robbie

16 Beach Music
Annelie H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie H

Pragtig.

Dit was wonderlik. Die uitsig op die see elke oggend en in die aand as die son sak was verskriklik mooi! Dolfyne het ons elke dag gesien en Robbie is 'n pragtige mens en baie behulpsaam gewees. Sal dit definitief aanbeveel. Alles wat jy nodig het en is baie netjies, mooi en gerieflik.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seestrandweg 16, Beachview, Clarendon Marine, 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5MTgyOWFmLTI3ZGMtNDdmYS05NGJlLTAzYWFmMDgxMmEwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 16 Seestrand Way Beachview 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.002142255124 25.328131906746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang