16 Flame @ Supertubes
Beskrywing
Hierdie eenheid het lugversorging en 'n oopplan-uitleg met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n stofie, 'n braaipan, mikrogolfoond en 'n yskas. Daar is nie 'n TV nie, maar wel WiFi. Hierdie eenheid lei ook na 'n beskutte binnehof met 'n Weber-braai wat gaste kan gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
- Let asb. dat daar nie TV's is nie, maar wel WiFi.
- Let asb. dat die Luxury Room via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is op die eerste verdieping geleë met 'n oopplan-uitleg, lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegrus. Die eenheid het ook 'n sondek wat 'n uitsig oor die tuin het. Daar is nie 'n TV nie, maar wel WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
- Let asb. dat daar nie TV's is nie, maar wel WiFi.
- Let asb. dat die Luxury Room via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flame-singel 16, Ferreira, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang