Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

16 Flame @ Supertubes

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.4
Werner B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Heerlik stil en pragtige area, perfekte slaapplek. Als wat ons nodig gehad het, wonderlike bestemming en geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
16 Flame @ Supertubes
Dankie Werner, dat julle 16Flame@Supertubes so netjies en skoon agter gelaat het. Ons verwelkom julle weer enige tyd terug. Groete, Annemarie en Leon

Annolien D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Skoon, netjies en rustig. Binne stap-afstand vanaf die strand. Heerlik rustig, het die honde-kinders geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
16 Flame @ Supertubes
Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop ons kan u weer in die toekoms ontvang. Groete Leon en Annemarie Loubser

Johann N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Vinnige oorslap op reis. Hartlike mense, wonderlike ligging. Baie lekker gebly en vriendelike diens ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annemarie
16 Flame @ Supertubes
Baie dankie vir die resensie. Ons hoop ons sien n spoed weer. Groete

Ernst Z
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Okt 2022

Genoeg vir 'n kort kuier of oornag. Baie netjies. Naby die strand en winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
16 Flame @ Supertubes
Baie dankie Ernst. Dit was lekker om julle in Jeffreysbaai te ontvang. Hoop ons dien julle weer.

Marlene M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2022

Fully equipped and very clean and neat. We really enjoyed our stay. Everything was extremely clean and neat. Just a pity that there's no safe parking for the vehicle.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annemarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flame-singel 16, Ferreira, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA710e3c8f27d95622d8ebe70f3455c2e160583c4cbf0a4698bc1de0009d9d6dd5e227c13f34be5a4735f1b13f20bec5c56425?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 16 Flame Crescent Ferreira Town 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.032203261438 24.932008966548

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang