Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

16 Portobelo

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Toufeeq G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Awesome. The place was very neat and spacious; I will definitely book again. Safety and security are definitely top of mind. The pool and braai area are so convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letitia
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Uitstekend. Was naby aan alles en kon loop waar ons wou wees. Dit was regtig 'n baie lekker plekkie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Aug 2024

Ons het dit geniet. Heerlik gebly, dankie. Alles was in werkende toestand. Lekker sentraal. Dalk net noem in beskrywing dat eenheid op 2de vloer geleë is. Trap en hysbak beskikbaar. Noem ook dat braaigeriewe nie by eenheid is nie, maar op grondvlak in die tuin by die swembad. So jy braai nie waar jy bly nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda B
Kort verblyf
4.6
Jul 2024

Bekostigbaar, pragtig en als wat jy nodig het. Was heerlik, sal beslis weer teruggaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annarie
16 Portobelo
Dankie Marinda. Ek hoop ons sien julle binnekort weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portobelo, Beach Boulevard-Wes 18, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae7fbbbf0373d74f16119243abe80cd2f72a324be1c73de3908667a752a9fc7c130475d2951c4808cca1eaf6aa3717e78fa8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 200 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 Portobelo, 18 Beach Blvd West Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -34.160659780562 22.107399569294

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789