Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

164 @ Beach Road in Kleinmond

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Tom Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 81

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir 164 @ Beach Road in Kleinmond
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jan W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan W

Our stay was absolutely amazing. Right amount of vitamin sea.

The home created a feeling of family time. Since it was raining, we did just that by cooking, eating and playing games together. Thank you for that.

164 @ Beach Road in Kleinmond se terugvoer

Beste Jan & Familie,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is bly julle het die verblyf geniet en julle is welkom om weer te kom kuier!

Vriendelike groete

Tom Prinsloo by Holidayscape (namens 164@Beach Road in Kleinmond)

164 @ Beach Road in Kleinmond
Rodney R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney R

Beautiful home away from home with all the creature comforts.

The house was a lot more than we expected and more.

164 @ Beach Road in Kleinmond se terugvoer

Hi Rodney,
Thank you for the positive feedback and we are glad that you enjoyed your stay.
With friendly greetings
Tom Prinsloo of Holidayscape, on behalf of 164 @ Beach Road in Kleinmond

164 @ Beach Road in Kleinmond
Aziz P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aziz P

Large space with amazing beach close by.

Awesome host. There when needed. Space is fantastic with good floor plan and amenities. The beach is fantastic and goes on for miles.

Hannlie P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannlie P

Uitstekend!

Baie dankie vir 'n onvergeetlike vakansie! Ons het die huis ongelooflik baie geniet. Dit is goed uitgelê, baie ruim en het alles wat mens nodig het! Sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand.

164 @ Beach Road in Kleinmond se terugvoer

Beste Hannlie,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is bly julle het die verblyf geniet en is welkom om weer te kom kuier!
Vriendelike groete
Tom Prinsloo by Holidayscape (namens 164@Beach Road in Kleinmond)

164 @ Beach Road in Kleinmond
Yvonne M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne M

Wegbreek saam met vriende vir lekker rus.

Ons was 4 paartjies wat die naweek saam geniet het. Die mans het gholf gespeel op Arabella wat natuurlik gerieflik naby is aan Kleinmond. Die huis was regtig baie skoon en netjies en toegerus met alles wat jy benodig. Ons is baie vriendelik ontvang. Ons kon ook lekker gaan stap met die paadjie langs die see. Die breekskade deposito is ietwat hoog, maar ek moet sê dit is darem binne 'n week aan ons terug betaal. Ons het geen klagtes en kan die huis aanbeveel.

164 @ Beach Road in Kleinmond se terugvoer

Beste Yvonne en vriende,

Dankie vir die positiewe terugvoer en ons bly dat julle verblyf aangenaam was.

Julle is welkom om weer te kom kuier!

Met vriendelike groete,
Tom van Holidayscape namens 164 @ Beach Road, Kleinmond

164 @ Beach Road in Kleinmond
Teresa E - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa E

Fantastiese plek met wonderlike uitsig.

Die plek is goed geleë, heerlik vir onthaal en kuier en gemaklik om 8 mense te kan huisves.

164 @ Beach Road in Kleinmond se terugvoer

Teresa, Dankie vir julle verblyf en die waardevolle terugvoer. Ons hoop om julle weer een of ander tyd te kan verwelkom by 164@Beach Road in Kleinmond!
Tom Prinsloo (Holidayscape).

164 @ Beach Road in Kleinmond
Vanaf
Vanaf R5 650
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R5 650
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 164, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86ddb5e863472ad2507e6c7ebb27be003d3ce457ca9330ce5afd44a4423f21b2c51be985a2d41d50e06025a3ee1ab99ac1cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 650 per nag (plek vir 10) 6 5 1 5 164 Beach Road Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.344776 19.017695

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang