164 @ Beach Road in Kleinmond
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 164, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Vanaf R5 650 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
164 @ Beach Road in Kleinmond is 'n vakansiehuis wat tot 10 gaste kan akkommodeer, met 'n groot leefruimte in 'n rustige atmosfeer, en het lieflike see-uitsigte. Hermanus is net 35 km weg, terwyl die Harold Porter Botaniese Tuin en pikkewynkolonie by Stony Point in Bettysbaai minder as 15 km vanaf Kleinmond is.
Dié dubbelverdiepinghuis bied 5 slaapkamers en slaapplek vir 10 gaste. Daar is koningingrootte-beddens in 2 van die slaapkamers, 1 dubbelbed in die derde slaapkamer en 2 driekwartbeddens in die vierde slaapkamer. Die vyfde slaapkamer het 'n stapelbed wat geskik is vir 2 kinders. Die vyf kamers deel die gebruik van 3 badkamers.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, 'n vrieskas, 'n stoof met 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n skottelgoedwasser, asook eetgerei en breekware, en kooktoebehore. 'n Bykomende tweeplaatgasstoof is beskikbaar indien nodig. 'n Wasmasjien is beskikbaar in die motorhuis asook 'n omskakelaar in die geval van 'n kragonderbreking. Etes kan in die groot eetarea geniet word.
Die ruim, oopplan-leefarea het 'n ingeboude braai-area, en die huis het 2 TV's elk met sy eie DStv-dekodeerder om die kinders of sportliefhebbers te vermaak. Gratis WiFi-toegang is ook beskikbaar. Die leefarea lei na die see-front stoep, waar gaste die uitsigte met 'n glas wyn kan geniet.
Die huis het 'n dubbel toesluitmotorhuis asook 2 oop parkeerplekke weg van die straat af. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie en rook word nie in die huis toegelaat nie.
164 @ Beach Road in Kleinmond is binne 'n minuut se stap na die klipperige seestrand geleë, en is minder as 15 minute van die berg af vir gaste wat graag stap. 'n Kort entjie se ry sal gaste na die hoofstrand, strandmeer, winkelsentrum, hawe asook 'n verskeidenheid winkels bring.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Tom Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 81
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Kusweg 164, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Gaste dink 164 @ Beach Road in Kleinmond het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 164, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang