Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 Marine Apartment 102

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 17, Woonstel 102, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

17 Marine Hermanus 102 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in die nuwe 17 Marine-kompleks in Marine-rylaan, in Hermanus. Dié kompleks met 'n see-uitsig is op 'n uitstekende plek geleë, net oorkant die pad van die fantastiese Fick's-getypoel om in te swem, en stapafstand vanaf die middedorp, verskeie restaurante en die bekende kranswandeling.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer-area is deel van die oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.

Die eerste slaapkamer het lugversorging, 2 enkelbeddens, 'n plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort, toilet en wasbak. Die eetarea het 'n etenstafel en 'n platskerm-TV. Daar is ook 'n sitplekhoekie. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, broodrooster en koffiemasjien toegerus. Dié area het skuifdeure wat lei na 'n dek met 'n piekniekbankie en Weber-braai, die ideale plek om son te geniet.Die dek het ook 'n gedeeltelike see-uitsig.

Die tweede slaapkamer is langs die kombuisie en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Neem asb. kennis dat hierdie slaapkamer nie ’n aparte ingang het nie en mag daarom nie geskik wees vir 2 paartjies wat op soek is na privaatheid nie. Dit is egter geskik vir klein gesinne.

Die verblyf is met 'n omsetter toegerus wat die ligte, WiFi en TV tydens beurtkrag aan die gang hou.

Daar is 2 aangewese parkeerplekke op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 44

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Marine-rylaan 17, Woonstel 102, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 17 Marine Apartment 102 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 17, Woonstel 102, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9eef767bbb910b354c464ccf24d01c5c25b94425a8e48aa90747674bd99304e2e5fce5424562584af965fbb34f5ee8d05fe4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 17 Marine Drive Apartment 102 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.421845695535 19.235638976097

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang