Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 Marine Apartment 102

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 17, Woonstel 102, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

17 Marine Apartment 102 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel by 17 Marine, op Marinerylaan, Hermanus. Hierdie blok wat na die see front is in 'n uitstekende ligging geleë, net oorkant die fantastiese Fick's Tidal Pool vir swem, en binne stapafstand van die middedorp, verskeie restaurante en die bekende kranspaadjie af.

Dié woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamerarea is deel van die oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.

Hierdie eerste slaapkamer-area het lugversorging en beskik oor 2 enkelbeddens, 'n plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 4 en 'n platskerm-TV. Daar is ook 'n klein binnenshuise sitplekhoekie. Die kompakte kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n koffiepeulmasjien. Hierdie area het skuifdeure wat oopmaak na 'n wonderlike privaat dek met 'n piekniekbank en 'n Weber, die ideale plek om 'n bietjie son te geniet. Die dek het ook 'n gedeeltelike see-uitsig.

Die tweede slaapkamer lei na die kombuisie en bevat 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Neem asseblief kennis dat hierdie slaapkamer nie sy eie ingang het nie en daarom dalk nie geskik is vir 2 paartjies wat ekstra privaatheid soek nie. Dit is egter perfek vir klein gesinne.

Die verblyf is toegerus met 'n omskakelaar wat die ligte, WiFi en TV aan die gang hou tydens beurtkrag.

Daar is aangewese parkeerplek van die straat af vir 2 motors vir gaste om te gebruik.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 42

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Marine-rylaan 17, Woonstel 102, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 17 Marine Apartment 102 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 17, Woonstel 102, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa62652f156a1e125aa22c21fd871ce0c6d5561d7e67363f1da590edbe1524478386ac0ab9a779ae59353ead8a113835209f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 17 Marine Drive Apartment 102 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.421845695535 19.235638976097

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang