Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 Marine Apartment 104

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Andrea V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Fantastic! Clean and it has everything you need. Had a lovely stay at 17 Marine Drive. Close to town and harbour.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Wonderlik, wonderlik! Die plekkie is goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Baie goeie akkommodasie. Pragtige moderne woonstel in 'n goeie sentrale ligging in Hermanus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wm S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Perfekte ligging en woonstel. Dit was 'n wonderlike week. Pragtige woonstel, mooi tuine, braai-area, goed geleë naby kuspad en Fick se Poel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norma C
Kort verblyf
4.4
Okt 2022

Oulike plek. Mooi skoon. Toepaslike geriewe. Definitief 'n plek wat ek weer sal besoek. Ek kan aan geen nadele dink nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shaun W
Kort verblyf
4.4
Aug 2022

Bed was very uncomfortable. The venue was great, just the leaking roof and black mold above the TV were a problem, causing poor indoor air quality. The roof must also be leaking since the roof also leaks in 2 places beneath the outdoor area. The bed was the hardest and worst I have ever slept on, similar to sleeping on the floor. The outdoor entertainment area was great though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Sarah
17 Marine Apartment 104
Hi Shaun, Thank you for the feedback. We have since repaired all leaks and repainted accordingly, so there should no longer be any issues with mould or bad air quality. Sorry to hear the bed's firmness was not to your preference. You are the first guest in over 3 years to mention this, but we will certainly keep this in mind if brought up again, thank you very much.

Moira & Margot S
Kort verblyf
3.8
Mrt 2022

Het darem effe beter verwag. Vir topprys het ek bietjie meer braaihout verwag? Die feit dat ons so moes sukkel met die damage deposit was nié in orde. Alles het net op die nippertjie gehou. Skottelgoedmasjien en koffiepods. Die toilet se deur moet reggemaak word? Verder het ons lekker en gerieflik gebly.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Fantastiese woonstel, skoon mooi versier, ontspanne atmosfeer, baie lig Ons het heerlik gekuier in die nuwe woonstel met 'n lieflike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 44

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 17, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43852a14300612602f78813d627b49edb7e28a61529b72088046abf8226745b1e94d8a4490aecabbe783726a81d3f7ccc4b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 17 Marine Drive 17 Marine Drive 104 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.421503091765 19.236237195107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang