Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 Marine Apartment 202 A

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 17, Woonstel 202A, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

17 Marine Apartment 202 A is 'n ontwerper-selfsorgwoonstel in die nuwe 17 Marine-kompleks op Marinerylaan, Hermanus. Hierdie blok is in 'n puik ligging geleë, net oorkant die pad van die fantastiese Ficks Getypoel vir swem, en naby die middedorp, verskeie restaurante en die bekende kranswandeling.

Hierdie woonstel is sonkrag-aangedrewe, so gaste hoef nie bekommerd te wees oor beurtkrag nie. Dit het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamerarea is deel van die oopplan-kombuisie, -eetarea en -leefarea. Neem asseblief kennis dat hierdie woonstel nie na die see kyk nie, daar is slegs gedeeltelike see-uitsigte vanaf die balkon.

Hierdie eerste slaapkamer-area het lugversorging en beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 4. Die sitarea het 2 stoele en 'n platskerm-slim-TV met Netflix. Die kompakte kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, stoofplaat, ketel, broodrooster. Dié area lei na 'n balkon met gedeeltelike see-uitsigte en 'n ingeboude braai.

Die tweede slaapkamer het sy eie ingang, maar kan ook direk vanaf die eerste slaapkamer verkry word indien verkies vir gesinne met jong kinders. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak.

Daar is toegewese veilige parkeerplek vir gaste om te gebruik. Komplimentêre WiFi en Netflix is ingesluit. Neem asseblief kennis dat die gebou se hysbak en lugversorging nie tydens beurtkrag werk nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 42

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Marine-rylaan 17, Woonstel 202A, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 17 Marine Apartment 202 A het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 17, Woonstel 202A, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA221dbed41874c075e9c4def0452a51143602fa7525605609ee868c4fcf214bd9f41793b502f1865caade7793f94c1ec75f73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 17 Marine Drive Apartment 202A 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.421444 19.236222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang