Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

176 Hermanus Beach Club

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Verona Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 104

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 33 resensies vir 176 Hermanus Beach Club
Netheid
3.8/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Antonia S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonia S

Pragtige verblyfplek, ryk aan natuurbronne om te geniet. Rustig en verfrissend vir die siel. Baie goeie ligging. Naby alles.

Die perseel is pragtig en gerieflik. Aanbeveling is meer wasgoedlyne vir wasgoed. Het dit baie geniet. Dis veilig en die personeel en medegaste is vriendelik.

Marilyn H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn H

Lekker gekuier dankie!

Baie kindervriendelike vakansieoord. Vriendelike personeel. Het die stilte agter woonstel (by die seekant) baie waardeer! Was net saans bekommerd oor veiligheid, aangesien oord heeltemal by ontvangs nie genoeg veiligheid bied nie.

176 Hermanus Beach Club se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, Marilyn. Dalk was jy nie bewus dat daar by die ingang en reg om die kompleks 24 uur CCTV kameras is met 2 sekuriteit bemande hokkies wat direk verbind is met die sekuriteits-bakkies wat voor Abalone staan.
Baie veilige kompleks met geen insidente die afgelope 5 jaar nie.

176 Hermanus Beach Club
Menora K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Menora K

Awesome, lovely, quiet place to be. Place to be anytime of the year.

Love the sea view, love the accommodation, people around us are so friendly.

Gino J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gino J

Relaxing. Good time for the kids.

Marizaan was awesome. Everything is within walking distance.

Thomas A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas A

Ons verblyf was fantasties. Ons het dit baie geniet.

Die plek was mooi skoon met ons aankoms. Die uitsig was baie mooi, veral in die aand. Daar kan beslis iets gedoen word aan die yskas. Dit is beslis te klein. Baie dankie.

Andries L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andries L

Wanvoorstelling.

Met ons aankoms by die eenheid het alles netjies gelyk maar toe ons binnekom was dit glad nie wat ons verwag het nie. Foto's weerspieël glad nie die eenheid nie. Beddens was opgemaak, maar nie gestryk nie, so het onnet gelyk asof iemand daarin geslaap het voor ons, mure vuil (kort goeie skoonmaak of verf), mikrogolf geroes en eetgerei aangepak en taai. Badkamer se wasbad was ook toe onder 'n laag sand. DSTV het aangegaan soos belowe, maar TV wou glad nie beeld wys nie. Gelukkig kon ons skuif na 'n ander eenheid.

Marilyn S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn S

Very nice place, we really enjoyed our time and the atmosphere was great.

The house was nice and neat, we were not far from the pools.

Riaana P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaana P

Rustig, baie netjies.

Ons het ons baie geniet, en die plek is baie veilig aangesien die kinders op hulle eie swembad toe gegaan het. Ons het ons gate uit geniet en ons beplan om weer te gaan. Baie dankie vir 'n lekker tyd.

Berenice D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berenice D

I loved the stay completely and also how the pools was monitored.

Looking forward to next visit makes me and family much excited.

Hilary L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hilary L

Great break away. Lots to do with kids.

We were not informed that builders would put up scaffolding in front of the patio entrance door to work.

Henerize J V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henerize J V

Ons kuier by Beach Club Hermanus was asemrowend.

Top gehalte diens was gelewer vanaf ons aankoms tot ons vetrek het. Die oord self is in 'n baie goeie kondisie en baie skoon. Hoop om in die toekoms weer by Beach Club Hermanus te kuier, en my tydperk te verleng.

Leandra W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leandra W

It was a lovely stay with a beautiful view of the ocean.

We enjoyed the view of the ocean and the comfortable feeling of the place.

Glenville H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Glenville H

Baie dankie .

Lekke naweek gehad, baie geniet en onspan, goeie wegbreek sal weer wil gaan.

Dahnelle J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dahnelle J

176 Is the ideal place, close to the beach and all other amenities.

I would recommend 176 Beach Club to anyone as it is situated close to all amenities and right by the beach. The apartment is comfortable for 6 adults and ensures a comfortable stay. The host is very helpful and provided great assistance with our stay.

Madi B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Madi B

Eventful.

Lots of unexpected things happened.

Dianthea T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dianthea T

Perfect beachfront views.

Couches could be replaced. Wi-Fi is definitely a recommendation.

Arrie L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Arrie L

Teleurstellend.

Die eiendom is verwaarloos en kort aandag. Die vloerteëls kort 'n skoonmaak, nie net met 'n nat lap nie. Die eetgerei voel asof dit van blik gemaak is, goedkoop. Braaibak bestaan uit twee deksels wat nie op mekaar pas nie. Pan is van baie swak gehalte. Die handdoekreling in die badkamer trek uit die muur uit en die een is met toiletpapier (ja, toiletpapier) teen die muur vasgeplak. Die blinding in die een kamer werk nie. Hermanus Beach Club 176 sien ons nie weer nie. Swak waarde vir geld. Teen R1000 per dag verwag jy baie meer. Ons bespreek al vir seker 15 tot 20 jaar deur die webtuiste en het nog nooit 'n probleem met 'n eiendom gehad nie.

Corrien J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Corrien J

Eenheid is glad nie skoon en netjies nie.

Die hoeke in die vertrekke en onder die yskas was erg vuil en opgepak van geen gereelde skoonmaak. Die vertrek se kaste ruik ook nie lekker nie. Die twee dubbelbeddens se beddegoed is baie oud en kan nie behoorlik pas nie, binnekant van duvet is die goed opgeknop. Die eenheid self het nie onlangs opknapping gehad nie en die mure het vog onder die verf opgebou.

Norma J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norma J

Na lockdown was dit weer 'n ervaring om langs die see te gaan lê en tyd saam familie te geniet.

Sal die plek aanbeveel. Netjies. stil, vriendelike mense en baie plekke om uit te ry.

Wilmien W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmien W

Baie lekker.

Sal beslis weer daar kuier. Baie lekker en baie veilig. Die huis is baie netjies en skoon.

Shaundre S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shaundre S

We had a really nice time.

The apartment is very comfortable and the beach is within walking distance. The beach is very rocky so not ideal for swimming but the facilities at the club kept the kids busy. I must say that the elderly man at the entertainment area was not very friendly though. The kids enjoyed themselves and we were able to relax after a long hard year.

Nurija G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nurija G

I enjoyed my stay.

I was very disappointed that the DStv was disconnected early Sunday morning. They could have waited until 10am. Some of the blankets in the cupboards looked unwashed. I did not use them however everything must be changed for the next visitor.

Monica H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
0/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monica H

The stay was great, would prefer a free standing house with a built in outside braai.

Also was bit shocked coming into the front entrance of the resort due to informal settlement, but felt very safe inside the resort.

176 Hermanus Beach Club se terugvoer

If you paid the extra R2000 per night, that is what free-standing houses go for, a free-standing house could have been provided if one was available.

176 Hermanus Beach Club
Monique H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique H

It was awesome.

Our stay was very nice, the view and nice things to see. We had a blast of a time.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was awesome.

Ons verblyf was baie lekker, die uitsig en lekker dinge om te sien. Ons het 'n wonderlike tyd gehad.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Jihan A - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jihan A

Ons het 'n fantastiese tyd gehad.

Woonstel was netjies en skoon. Ons het 'n wonderlike tyd gehad en die kinders het hulle geniet.

Elthea O - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elthea O

Fantasties.

Ongelukkig oor beddegoed wat stowwerig was, asook die vloere. Geen mop was beskikbaar. Algeheel is ek meer as tevrede en het lekker gebly.

176 Hermanus Beach Club se terugvoer

Ek is regtig verbaas oor die “stowwerige beddegoed”. Ons wasgoed word deur 'n wassery gewas en is daardie selfde oggend van inklok eers opgesit. Die woonstel is ook eers toe skoongemaak as gevolg van gaste wat om 10:00 uitgegaan het.

176 Hermanus Beach Club
Nadia K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia K

Good place.

This was quite a good place.

Lizbe N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizbe N

Sal vir almal aanbeveel.

Vinnige diens baie behulpsaam.

Ruwaida M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruwaida M

Excellent.

Fantastic accommodation, neat, clean, excellent location. Quick response times and very efficient staff. I cannot fault 176 Hermanus Beach Club. Verona Drinkwater is fantastic.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend.

Fantastiese akkommodasie, netjies, skoon, uitstekende ligging. Vinnige reaksie tye en baie doeltreffende personeel. Ek kan nie fout vind met Hermanus Beach Club nie. Verona Drinkwater is fantasties.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

176 Hermanus Beach Club se terugvoer

Dear Ruwaida,

Thank you so much for your kind words. It was a pleasure to host your group of well-behaved guests.

Hope to see you soon!

Regards,
176 Hermanus Beach Club

176 Hermanus Beach Club
Shehnaz K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shehnaz K

Excellent.

Lovely location.

Caylin C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caylin C

Peaceful family getaway by the sea.

Accommodation was well equipped and clean. Surroundings quiet and peaceful. Activities for everyone at the Club House. The facilities are well managed. The owner was very helpful and easy to contact. All round, amazing holiday with family. Highly recommend it.

Jonell C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jonell C

Lekker rustige atmosfeer.

Dis 'n lekker en baie netjiese plekkie.

Nadia M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nadia M

The stay went very well, but the service we received from Verona was very bad and not at the level that I usually experience.

We did not receive any instructions on the collection of the keys etc and/or whether anyone would meet us at Hermanus Beach Club. I would normally receive a courtesy call from an agent/owner on the day that the booking starts and this never happened. We arrived at Hermanus and I stopped at Engen and called the number provided in the SMS sent to me. That number did not exist and I was then given another number to call. I called a few times with no luck, then eventually left a voicemail and drove to Hermanus Beach Club. Verona eventually called me back when we got to the gate of Hermanus Beach Club. The key was then delivered to us at the unit after about 5 minutes or so. On the day that we left I had to contact her to ask what time we need to leave and what we should do with the key. She informed me that we should leave at 11:00 and give the key to the cleaner who will be there at the time to collect it. We waited and waited. I called her with no luck until 11:20, when I sent a message to say we will leave the key at the security. She only then called me back and said we should leave the key under the mat at the front door. I am yet to receive the R500 damage deposit which I had to pay. This was my worst ever experience with accommodation.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZbbsryCKszDJupG3dFazdPHIrmpvitQcDUz4vPT5ueRN12HOlP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 33 5 1 5 Church Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.436801671133 19.216369054978

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang