Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

176 Hermanus Beach Club

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Antonia S
Kort verblyf
4.6
Jul 2023

Pragtige verblyfplek, ryk aan natuurbronne om te geniet. Rustig en verfrissend vir die siel. Baie goeie ligging. Naby alles. Die perseel is pragtig en gerieflik. Aanbeveling is meer wasgoedlyne vir wasgoed. Het dit baie geniet. Dis veilig en die personeel en medegaste is vriendelik.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilyn H
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Nov 2023

Lekker gekuier dankie! Baie kindervriendelike vakansieoord. Vriendelike personeel. Het die stilte agter woonstel (by die seekant) baie waardeer! Was net saans bekommerd oor veiligheid, aangesien oord heeltemal by ontvangs nie genoeg veiligheid bied nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0
Verona
176 Hermanus Beach Club
Dankie vir jou terugvoer, Marilyn. Dalk was jy nie bewus dat daar by die ingang en reg om die kompleks 24 uur CCTV kameras is met 2 sekuriteit bemande hokkies wat direk verbind is met die sekuriteits-bakkies wat voor Abalone staan. Baie veilige kompleks met geen insidente die afgelope 5 jaar nie.

Menora K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Awesome, lovely, quiet place to be. Place to be anytime of the year. Love the sea view, love the accommodation, people around us are so friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gino J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Relaxing. Good time for the kids. Marizaan was awesome. Everything is within walking distance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Ons verblyf was fantasties. Ons het dit baie geniet. Die plek was mooi skoon met ons aankoms. Die uitsig was baie mooi, veral in die aand. Daar kan beslis iets gedoen word aan die yskas. Dit is beslis te klein. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries L
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Jul 2022

Wanvoorstelling. Met ons aankoms by die eenheid het alles netjies gelyk maar toe ons binnekom was dit glad nie wat ons verwag het nie. Foto's weerspieël glad nie die eenheid nie. Beddens was opgemaak, maar nie gestryk nie, so het onnet gelyk asof iemand daarin geslaap het voor ons, mure vuil (kort goeie skoonmaak of verf), mikrogolf geroes en eetgerei aangepak en taai. Badkamer se wasbad was ook toe onder 'n laag sand. DSTV het aangegaan soos belowe, maar TV wou glad nie beeld wys nie. Gelukkig kon ons skuif na 'n ander eenheid.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marilyn S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Very nice place, we really enjoyed our time and the atmosphere was great. The house was nice and neat, we were not far from the pools.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaana P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Rustig, baie netjies. Ons het ons baie geniet, en die plek is baie veilig aangesien die kinders op hulle eie swembad toe gegaan het. Ons het ons gate uit geniet en ons beplan om weer te gaan. Baie dankie vir 'n lekker tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berenice D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2021

I loved the stay completely and also how the pools was monitored. Looking forward to next visit makes me and family much excited.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilary L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2021

Great break away. Lots to do with kids. We were not informed that builders would put up scaffolding in front of the patio entrance door to work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Verona Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 104

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZbbsryCKszDJupG3dFazdPHIrmpvitQcDUz4vPT5ueRN12HOlP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 33 5 1 5 Church Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.436801671133 19.216369054978

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang