176 Hermanus Beach Club
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Verona Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 107
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Antonia S - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige verblyfplek, ryk aan natuurbronne om te geniet. Rustig en verfrissend vir die siel. Baie goeie ligging. Naby alles.
Marilyn H - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier dankie!
176 Hermanus Beach Club se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, Marilyn. Dalk was jy nie bewus dat daar by die ingang en reg om die kompleks 24 uur CCTV kameras is met 2 sekuriteit bemande hokkies wat direk verbind is met die sekuriteits-bakkies wat voor Abalone staan.
Baie veilige kompleks met geen insidente die afgelope 5 jaar nie.
Menora K - Jul 2022
Algehele gradering
Awesome, lovely, quiet place to be. Place to be anytime of the year.
Gino J - Mrt 2022
Algehele gradering
Relaxing. Good time for the kids.
Thomas A - Jan 2022
Algehele gradering
Ons verblyf was fantasties. Ons het dit baie geniet.
Andries L - Jul 2022
Algehele gradering
Wanvoorstelling.
Lees meerMarilyn S - Des 2021
Algehele gradering
Very nice place, we really enjoyed our time and the atmosphere was great.
Riaana P - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig, baie netjies.
Berenice D - Jan 2021
Algehele gradering
I loved the stay completely and also how the pools was monitored.
Hilary L - Apr 2021
Algehele gradering
Great break away. Lots to do with kids.
Henerize J V - Jan 2021
Algehele gradering
Ons kuier by Beach Club Hermanus was asemrowend.
Leandra W - Okt 2021
Algehele gradering
It was a lovely stay with a beautiful view of the ocean.
Glenville H - Aug 2021
Algehele gradering
Baie dankie .
Dahnelle J - Mei 2021
Algehele gradering
176 Is the ideal place, close to the beach and all other amenities.
Madi B - Jan 2021
Algehele gradering
Eventful.
Dianthea T - Aug 2021
Algehele gradering
Perfect beachfront views.
Arrie L - Jan 2021
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerCorrien J - Des 2021
Algehele gradering
Eenheid is glad nie skoon en netjies nie.
Norma J - Sep 2020
Algehele gradering
Na lockdown was dit weer 'n ervaring om langs die see te gaan lê en tyd saam familie te geniet.
Wilmien W - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Shaundre S - Nov 2020
Algehele gradering
We had a really nice time.
Nurija G - Okt 2020
Algehele gradering
I enjoyed my stay.
Monica H - Okt 2020
Algehele gradering
The stay was great, would prefer a free standing house with a built in outside braai.
176 Hermanus Beach Club se terugvoer
If you paid the extra R2000 per night, that is what free-standing houses go for, a free-standing house could have been provided if one was available.
Monique H - Aug 2019
Algehele gradering
It was awesome.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was awesome.
Ons verblyf was baie lekker, die uitsig en lekker dinge om te sien. Ons het 'n wonderlike tyd gehad.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jihan A - Sep 2019
Algehele gradering
Ons het 'n fantastiese tyd gehad.
Elthea O - Mei 2019
Algehele gradering
Fantasties.
176 Hermanus Beach Club se terugvoer
Ek is regtig verbaas oor die “stowwerige beddegoed”. Ons wasgoed word deur 'n wassery gewas en is daardie selfde oggend van inklok eers opgesit. Die woonstel is ook eers toe skoongemaak as gevolg van gaste wat om 10:00 uitgegaan het.
Nadia K - Nov 2019
Algehele gradering
Good place.
Lizbe N - Des 2018
Algehele gradering
Sal vir almal aanbeveel.
Ruwaida M - Nov 2018
Algehele gradering
Excellent.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekend.
Fantastiese akkommodasie, netjies, skoon, uitstekende ligging. Vinnige reaksie tye en baie doeltreffende personeel. Ek kan nie fout vind met Hermanus Beach Club nie. Verona Drinkwater is fantasties.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
176 Hermanus Beach Club se terugvoer
Dear Ruwaida,
Thank you so much for your kind words. It was a pleasure to host your group of well-behaved guests.
Hope to see you soon!
Regards,
176 Hermanus Beach Club
Shehnaz K - Jul 2018
Algehele gradering
Excellent.
Caylin C - Sep 2018
Algehele gradering
Peaceful family getaway by the sea.
Jonell C - Aug 2018
Algehele gradering
Lekker rustige atmosfeer.
Nadia M - Jul 2018
Algehele gradering
The stay went very well, but the service we received from Verona was very bad and not at the level that I usually experience.
Lees meer- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang