Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

176 Hermanus Beach Club

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

176 Hermanus Beach Club is in die gewilde vakansiedorp Hermanus geleë, op die suidkus van die Wes-Kaap. Die dorp se natuurskoon, matige klimaat, buitelig-aktiwiteite, ryk blommeryk, en die nabyheid van Kaapstad maak dit die ideale basis om die Kaapse Overberg te verken.

Die woonstel is op die grondverdieping en het 3 slaapkamers en 'n mooi uitsig oor die see. Daar is 2 slaapkamers met 1 dubbelbed elk, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer word deur die drie slaapkamers gedeel en het 'n groot stort-oor-hoekbad.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Die leefarea het 'n platskerm-TV met DStv en lei na 'n toegeboude stoep. 'n Losstaande buite-braai is ook beskikbaar. Die eenheid het ongelukkig nie WiFi nie.

Die kompleks het 2 swembaddens, 'n tennisbaan, putt-putt, 'n muurbalbaan, gimnasium, pool-tafels, gemeenskaplike braai-areas, 'n vermaaklikheidskamer en 24 uur-sekuriteit met kamera toesig.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Satelliet-TV
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Verona Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 104

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Kerkstraat, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 176 Hermanus Beach Club het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZbbsryCKszDJupG3dFazdPHIrmpvitQcDUz4vPT5ueRN12HOlP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 33 5 1 5 Church Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.436801671133 19.216369054978

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang