Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

18 Bronze Beach

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gawie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Above expectation. Awesome stay and great weather.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelic H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Lekker uitgerus en als geniet. Die uitsig is pragtig. En die woonstel is lieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Relaxed beachside experience. We enjoyed our stay and loved walking to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri H
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

Heerlik. Het dit baie geniet en die woonstel wat in puik kondisie is, maak dit net beter. Die area en die woonstel was perfek. Sal beslis weer gebruik maak van dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelia R
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Okt 2021

Baie lekker gekuier, baie oulike eenheid met 'n pragtige see-uitsig! Al wat baie sleg was, was die parkering. Die beperkte oop parkering is nie voldoende vir die hoeveelheid voertuie van die kompleks nie, siende dat die garages baie nou is en nie lank genoeg was vir my Fortuner om in te pas nie, moes my voertuig soms buite in die straat parkeer omdat daar nie plek was nie. Dit was vir my 'n sekuriteitsrisiko vir my voertuig!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Martin
18 Bronze Beach
Dear Zelia Thank you for your feedback, much appreciated. Unfortunately the garages in some of the older buildings in Umhlanga, have become a concern especially now that the vehicles we are driving are much bigger than in past years. When the complex is busy, the limited open bay parking is an issue - I agree. Kind regards Cheryl

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 130

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 62, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA607767835544dbbfe44f7d102cec33a2d2aa7427ab485122adb9fc28cdac3cf700d01fb09d2f6aca38c04a203c479cf20750?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 62 Lagoon Drive Bronze Beach 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.718492670686 31.091220050124

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang