Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

180 Degrees Ocean Experience

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anton M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Fantasties. Ja, baie dankie, sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernice S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Transcending. Lovely seafront home didn't lack anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotta D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Asemrowende uitsig, pragtige en netjiese verblyf! Wow! Wat 'n lekker plek om te bly! Alles wat jy benodig is daar. Ruim, baie netjies, gerieflik en ongelooflike uitsig oor die see. Rus vir jou siel. Hier kom bly ons graag weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Sal weer gaan. Heerlik ontspannend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Perfekte wegbreek met pragtige view. Pragtige huis met uitstekende uitsig. Mal oor die bad en die binne braai. Perfekte plek om af te skakel en tyd saam met vriende en familie te spandeer. Dankie aan die gasvryheid. Ons het baie tuis gevoel. Sal die plek hoog aanbeveel vir vriende/familie en sal weer bespreek. Sal ook die cottage wil bespreek net vir my en my lewensmaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Najuwa B
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Amazing sea views, fabulous stay. Firstly just as they said, it was a 180-degree ocean experience, the most amazing sea view. The house was clean and had everything in it. The fireplace in the house made it cozier. We had the most fabulous weekend there, and the weather was just perfect. I would certainly go again and will recommend the place to family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rona
180 Degrees Ocean Experience
Najuwa is the 5-star guest you would like to share your house with.

Mareli D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Heerlik! Gaan beslis weer daarheen. Ongelooflike goed toegeruste cottage. Die ligging, die veiligheid, die eienares se reuse geskenkpak en die lekkerste, vars gebakte brood in die Wes-Kaap. Wat wil jy meer hê? Werklik 'n twee weke vakansie waar ons kon rus, die see in al sy "moods" kon dophou, stap en sommer net ontspan. Dit was beslis 5-ster-verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans S
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Puik ligging. Plek is puik. Trappe op na eenheid is bietjie steil vir ouer mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Sal beslis weer gaan. Wonderlik en baie pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Goeie view. Netjiese plek. Die cottage is goed toegerus met alles wat jy sal benodig. Met aankoms het ons 'n pakkie ontvang van die gasvrou. Baie lekker plek - beste view.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R995
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maraisstraat 211, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58da589a443796967772744649cdf5741624144bd455bc47612be4bd0a58ee9f21729804819a2589c3da89dc007decef293c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 3) 70 5 1 5 211 Marais Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.6097201 19.3906264

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang