180 Degrees Ocean Experience
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rona Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 70
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Anton M - Sep 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Bernice S - Jul 2024
Algehele gradering
Transcending.
Charlotta D - Jun 2024
Algehele gradering
Asemrowende uitsig, pragtige en netjiese verblyf!
Roelene S - Jun 2024
Algehele gradering
Sal weer gaan.
Naomi B - Jun 2024
Algehele gradering
Perfekte wegbreek met pragtige view.
Najuwa B - Mei 2024
Algehele gradering
Amazing sea views, fabulous stay.
180 Degrees Ocean Experience se terugvoer
Najuwa is the 5-star guest you would like to share your house with.
Mareli D - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik! Gaan beslis weer daarheen.
Frans S - Apr 2024
Algehele gradering
Puik ligging.
Jaco A - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal beslis weer gaan.
Elize F - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie view. Netjiese plek.
Lizelle L - Feb 2024
Algehele gradering
Dream home.
Marileen R - Jan 2024
Algehele gradering
Gesin met groot kinders, alles gehad wat nodig is en 'n inverter wat help vir die a.
Marius B - Jan 2024
Algehele gradering
Uitsig, ligging en waarde vir geld.
Lees meer180 Degrees Ocean Experience se terugvoer
Topklas gaste. Kwaliteit mense.
Terence E - Aug 2024
Algehele gradering
Very comfortable, and we would definitely go back there for a third time.
Sunelle M - Apr 2024
Algehele gradering
Mooi uitsig, netjies en veilig.
180 Degrees Ocean Experience se terugvoer
Kwaliteit gaste... 5 ster mense... altyd weer welkom by ons.
Jolene D - Feb 2024
Algehele gradering
Very relaxing and good for the soul. Lovely accommodation.
180 Degrees Ocean Experience se terugvoer
5 ster gaste.
Jenken Lambrechts L - Nov 2023
Algehele gradering
Ongelooflik lekker en lekker rustig.
Edwina A - Sep 2023
Algehele gradering
Wonderlik, die moeite werd.
Johan W - Sep 2023
Algehele gradering
Sielsrus.
Terence E - Aug 2023
Algehele gradering
Breathtaking, comfortable, relaxing, homely feeling, everything we needed was available.
180 Degrees Ocean Experience se terugvoer
5 star guests.
Liezl B - Jul 2023
Algehele gradering
A little piece of heaven.
180 Degrees Ocean Experience se terugvoer
Liezl is 'n 5 stêr gas en ons deel enige tyd ons huis met sulke kwaliteit mense.
Elizabeth M - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was onvegeetlik.
Yolande K - Jul 2023
Algehele gradering
Wat 'n avontuur.
Hilde-marie A - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik.
John K - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike wegbreek naweek.
180 Degrees Ocean Experience se terugvoer
Amazing gaste.
Mariette D - Apr 2023
Algehele gradering
Extremely fantastic and satisfying.
Duan E - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige area en plek. Sal met graagte aanbeveel.
Johannes S - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlike naweek en perfek geleë.
Sue L - Mrt 2023
Algehele gradering
Absolutely perfect for a weekend getaway.
Hannalize O - Feb 2023
Algehele gradering
180 Degrees Ocean Experience het die mooiste uitsig. Dit is perfek om saam met familie of vriende te geniet.
Marinda V - Feb 2023
Algehele gradering
Asemrowend.
Robert K - Jan 2023
Algehele gradering
Fabulous weekend stay.
Lees meerHanli P - Jan 2023
Algehele gradering
Sielsvoedende kuier in n pragtige cottage.
Vivian H - Sep 2023
Algehele gradering
Lovely space with wonderful views.
Susan S - Jun 2023
Algehele gradering
Voel soos huis, pragtig, gerieflik.
180 Degrees Ocean Experience se terugvoer
5 stêr gaste hulle sal altyd welkom wees, kwaliteit mense.
Anita G - Mei 2023
Algehele gradering
Wonderlike kuier met die mooiste see-uitsig.
Santie K - Mrt 2023
Algehele gradering
'n Pragtige netjiese eenheid met perfekte see-uitsig binne 'n tree vanaf die see. Sal graag weer daar oorbly.
Jennifer B - Feb 2023
Algehele gradering
Lovely flatlet, lovely view, thoroughly enjoyed our stay!
Justine B - Okt 2023
Algehele gradering
Baie mooi plek, die uitsig is fantasties. Ek het baie welkom en gemaklik gevoel.
180 Degrees Ocean Experience se terugvoer
Justine is beslis 'n 5 stêr gas.
Rene S - Sep 2023
Algehele gradering
Mooiste uitsig en lekker ontspan.
Norma D - Des 2022
Algehele gradering
Dis 'n pragtige plekkie met die mooiste uitsig op die see. Sal beslis aanbeveel!
Helga S - Okt 2022
Algehele gradering
It was a great place to stay.
180 Degrees Ocean Experience se terugvoer
Helga was topklas gaste en sal altyd weer welkom wees.
Caroline D - Okt 2022
Algehele gradering
Very restful.
Dune V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie rustig met 'n pragtige uitsig.
Kirsten W - Sep 2022
Algehele gradering
Breathtaking views, stunning location!
Isabel V - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Maddison-lee B - Jul 2022
Algehele gradering
Stunning.
Pierre M - Jun 2022
Algehele gradering
Amazing stay, great service and hospitality.
Fabian R - Jun 2022
Algehele gradering
Awesome.
Mandy W - Mei 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Helene S - Mei 2022
Algehele gradering
Gevoel soos huis.
Jann S - Apr 2022
Algehele gradering
Asemrowende uitsig.
Jonathan C - Feb 2022
Algehele gradering
Fantastic location and view.
Cornelle O - Jan 2022
Algehele gradering
Mooiste huis en uitsig.
Wynand D - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Veronica W - Jan 2022
Algehele gradering
Ek sal sommer hier wil aftree, net die see is hoorbaar en die gasvrou behulpsaam en baie meer nou vir ons!
Corinne Le Roux # - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier en sal beslis weer wil gaan.
Gareth C - Jan 2022
Algehele gradering
I had an absolutely fantastic stay, the views were absolutely stunning.
Hannalize O - Jul 2022
Algehele gradering
Die huisie was perfek met die mooiste uitsig. Sal vir seker weer hier bespreek.
Janine W - Feb 2022
Algehele gradering
Just what we needed, very relaxing.
Johan K - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker geslaap, restaurant en winkel is loopafstand.
Kim K - Sep 2022
Algehele gradering
Was a comfortable stay overall, beautiful location and views.
Victor H - Nov 2022
Algehele gradering
Fantastic location.
Nicole M - Nov 2021
Algehele gradering
It was absolutely wonderful, it really has a wonderful view of the blue waters. It felt like a home away from home.
Willie V - Des 2021
Algehele gradering
Aangenaam, rustig, skoon, voldoen aan verwagtinge.
Lees meerMarelize L - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Neels D - Sep 2021
Algehele gradering
Beautiful location!
Carin B - Aug 2021
Algehele gradering
Wonderlike kuierhuis. Mooiste uitsig, absolute waarde vir geld!
180 Degrees Ocean Experience se terugvoer
Beste gaste wat die kwaliteit kuier en die natuur beslis voorop stel en het huis spotless gelaat.
Julle is altyd weer welkom.
Brent R - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik ontspanne.
Jaco N - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maraisstraat 211, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang