Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

180 Degrees Ocean Experience

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Marli B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustig, ontspannend. Ons het baie lekker gebly, dit is 'n perfekte plekkie met 'n asemrowende uitsig. Ons het ook baie vriendelike diens gekry en sal beslis weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Het dit baie geniet en sal die plek enige tyd aanbeveel! Baie lekker gewees, die plekkie het alles wat 'n mens mag nodig kry, natuurlik was die uitsig op die see uit die boeke, sal beslis weer daar kom bly, baie oulik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annekie F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Ontspanne, net plek om weer jou batterye te herlaai. Fantastiese plek, soveel ekstra! Ongelooflike see uitsig. Die eienaar doen soveel moeite om die verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Die cottage word baie sterk aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rona
180 Degrees Ocean Experience
5 ster blyplek v hierdie 5 ster gaste... Annekie julle is kwaliteit gaste.

Christian T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pragtige uitsig met goeie verblyf. Goeie uitsig - met vensters en deure wat die wind en weer uit hou. Alles wat jy nodig het om die plek te geniet. Het nodig om trappies te klim. (Net om te weet - nie kritiek nie).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Lovely stay. Lovely stay, close to the beach for the kids and the inside braai was amazing on the colder nights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Fantasties. Ja, baie dankie, sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernice S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Transcending. Lovely seafront home didn't lack anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotta D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Asemrowende uitsig, pragtige en netjiese verblyf! Wow! Wat 'n lekker plek om te bly! Alles wat jy benodig is daar. Ruim, baie netjies, gerieflik en ongelooflike uitsig oor die see. Rus vir jou siel. Hier kom bly ons graag weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Sal weer gaan. Heerlik ontspannend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Perfekte wegbreek met pragtige view. Pragtige huis met uitstekende uitsig. Mal oor die bad en die binne braai. Perfekte plek om af te skakel en tyd saam met vriende en familie te spandeer. Dankie aan die gasvryheid. Ons het baie tuis gevoel. Sal die plek hoog aanbeveel vir vriende/familie en sal weer bespreek. Sal ook die cottage wil bespreek net vir my en my lewensmaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maraisstraat 211, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58da589a443796967772744649cdf5741624144bd455bc47612be4bd0a58ee9f21729804819a2589c3da89dc007decef293c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 3) 78 5 1 5 211 Marais Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.6097201 19.3906264

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang