Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

180degrees @ Outeniqua

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Malinda T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Gerieflik en ontspanne. Met die see voor jou! Pragtige uitsig met veilige parkering. Jou troeteldier ook veilig en kan nie uit nie. Huis gerieflik met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Pragtige uitsig! Die huis het alles en nog meer wat jy nodig het om jou verblyf aangenaam te maak. Die uitsig is asemrowend en dit was heerlik om rustig met jou oggendkoffie op die stoep te sit en kyk vir die see. Ons het 'n skool dolfyne gesien wat lank in die water gespeel het. Ons het baie lekker gekuier en sal beslis weer van 180degrees gebruik maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
180degrees @ Outeniqua
Dankie hiervoor! Dis wonderlik om gaste soos julle te kan ontvang - julle is enige tyd welkom by 180degrees@Outeniqua!

Stephen P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ek beveel 180 ten sterkste aan. Ons tweede kuier hier was net so lekker as die eerste. Dit is net onmoontlik om nie hier lekker te kuier nie. Luuks en gemaklik met alles wat nodig is. Veilige motorhuisparkering en hondjie-vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
180degrees @ Outeniqua
En ons kan nie vra vir beter, meer lojale gaste wat ons eiendom so mooi oppas en met soveel respek hanteer nie. Wonderlike gaste, dit was 'n voorreg om die egpaar weer te ontvang en ons sien baie uit na julle volgende kuier!

Zunthia R
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Juweel by die see. Ons vakansie in hierdie tuiste was absoluut fantasties! Die huis bied die mees besondere see-uitsig! Ons het ongelooflik gekuier en die huis het alles gebied wat ons nodig gehad het. Dis uiters netjies, skoon en pragtig! Baie dankie vir jul gasvryheid! Ons het onmiddellik tuisgevoel en sal beslis weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ontspannend. Heerlijke verblijf, sal dit vir seker weer doen. Die stilte is aanloklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanus M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Warm, gasvry, memorable. Amazing house. Beautiful view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan R
Kort verblyf
4.8
Nov 2024

Was baie lekker, stil area met mooi uitsig soos naam sê 180. Mooi uitsig in 'n stil area. Baie lekker gebly, sal definitief weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marna P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2024

Sal enige tyd aanbeveel. Baie lekker gebly, baie goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lurich S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Enjoyed the stay. Pleasant, nice house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 930
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 930
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eekhoringstraat 10, Outeniekwastrand, Groot-Brakrivier, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2hg8lRyNKZ9JAGK47rsJW3NmJWTh4GAZk1kBMwMy11knN36cNO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 930 per nag, vir 6 mense 42 5 1 5 10 Eekhoring Street Outeniqua Strand 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.048935348761 22.279298357668

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang