Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

180degrees @ Outeniqua

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 35 resensies vir 180degrees @ Outeniqua
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Fanus M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus M

Warm, welcoming, memorable.

Amazing house. Beautiful view.

Charles G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles G

Aangename en heerlike kuier! Mal oor die plek!

Ons gesin het die lekkerste vakansie gehad en ons verblyf was baie aangenaam! Hoë motors pas nie in die motorhuis nie, maar ons motor was veilig buite geparkeer. Sal enige tyd weer bespreek!

180degrees @ Outeniqua se terugvoer

Beste Charles. Baie dankie vir jou resensie! Dit was 'n voorreg om julle te kon ontvang - julle was uitstekende gaste! Ons sien uit om julle weer te sien.

180degrees @ Outeniqua
Helene Hall H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene Hall H

Ongelooflike mooi uitsig!

Plek was netjies en skoon. Heerlik geslaap in groot slaapkamer. Dit moet ongelooflik wees om hier in die hoogsomer vakansie te hou. Pragtige uitsig, al was ons weer sleg.

180degrees @ Outeniqua se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Helene. Hoop om julle vinnig weer te sien.

180degrees @ Outeniqua
Marna P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna P

Sal enige tyd aanbeveel.

Baie lekker gebly, baie goed ingerig.

Lurich S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lurich S

Enjoyed the stay.

Pleasant, nice house.

Jolandie H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandie H

Die verblyf is netjies en skoon, daar is alles wat jy nodig het.

Ons het heerlik gebly, baie dankie.

Susan B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Lekker huis met see uitsig, goed toegerus, naby baie doen dinge.

Baie lekker ruim, netjiese huis met goeie beddens, linne en handdoeke. Die huis het see uitsig en is goed toegerus en naby alles wat ons wou doen. Ons het lekker gebly, sal dit weer doen.

Stephen P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen P

Perfekte verblyf!

Wat 'n pragtige huis en voorreg was dit nie vir ons om vyf dae hier te kon bly nie! Alhoewel ons net twee mense was sal 'n gesin van ses so gemaklik hier kan bly. Luuks, veilig, groot, skoon en baie, baie mooi. Ons hondjie was ook welkom en veilig. Beveel 180 ten sterkste aan! En o ja, beurtkrag was ook nie 'n probleem nie!

180degrees @ Outeniqua se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Stephen. Julle is uitstekende gaste, en ons sien uit om julle weer te sien.

180degrees @ Outeniqua
Elizabeth M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M

Pragtige en gerieflike huis met lieflike seeuitsig.

Sal definitief weer daar gaan bly. Huis is baie groot en gerieflik met alles wat 'n mens nodig het en nog meer. Pragtige see-uitsig en gerieflik geleë. Alles was baie netjies en skoon. Het heerlik daar vakansie gehou. Sal dit definitief aanbeveel.

180degrees @ Outeniqua se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Elizabeth! Julle is uitstekend gaste en altyd welkom by 180degrees@Outeniqua!

180degrees @ Outeniqua
Mariloe L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariloe L

Baie baie lekker - rustig en baie mooi.

Hierdie huis bied jou alles wat jy nodig het en nog meer - dis selfs ingerig vir load shedding. Dit het gevoel of ek by die huis was het niks gemis nie. Self die trappies na die boonste verdieping was geen probleem. Uitsig van bo was asemrowend. Sal enige tyd weer daarnatoe gaan. My honde was baie veilig.

Wilise L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilise L

Pragtige uitsig, baie gerieflik.

Ons het heerlik gebly. Die huis is ruim, netjies, skoon en goed ingerig. Die huis het 'n pragtige uitsig uit meeste van die vertrekke. Hulle is ook goed ingerig vir loadshedding, mens weet nie eers wanneer die krag afgaan nie. Ons sal beslis weer wil kom kuier.

180degrees @ Outeniqua se terugvoer

Baie dankie Wilise! Kom kuier gerus weer!

180degrees @ Outeniqua
Dennis D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dennis D

Rus en vrede met mooi uitsig.

Rustig, mooi see-uitsig, naby genoeg aan Hartenbos en Mosselbaai. Baie dolfyne in area.

Ferdi Z - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi Z

Baie mooi huis en met 'n mooi uitsig oor Mosselbaai en nie te ver van die strand nie.

Ons het baie lekker gekuier en sal beslis weer gaan. Baie skoon en veilig en sal beslis weer daar gaan vakansie hou.

Anita S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anita S

Asemrowende mooi uitsig, ruim spasie en gehalte diens.

Die huis is luuks met alles wat selfsorg moontlik kan insluit. Daar is 'n see-uitsig uit vele vertrekke en dit is 'n groot bederf. Die beddens is gerieflik en al die vertrekke is ruim. Ons hondjie het die verblyf ook baie geniet en al was dit 'n reënerige naweek het ons niks gemis nie. 'n Houtbraai sou dalk die atmosfeer perfek afgerond het, maar 'n gasbraaier met 'n see-uitsig was voldoende. Die kinders het ook die tafeltennis in die motorhuis geniet. 'n Naweek is ongelukkig te kort!

180degrees @ Outeniqua se terugvoer

So dankie vir jou resensie Anita. Dis wonderlik om gaste soos julle te kan ontvang. Darem net vir die leser sê dat daar wel 'n hout braai buite is, sowel as die gasbraai binne ingeval dit dan so rëen dat iemand nie op die stoep buite kan braai nie. Ons braai wel heerlik op die stoep buite wanneer die weer dit toelaat. Julle as altyd welkom daar, ons hoop om julle spoedig weer te sien.

180degrees @ Outeniqua
Annerie E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie E

Gemaklik verby!

Alles in een, met enige iets wat jy mag nodig kry. Met die mooiste see-uitsig, lekker kuierstoep en grasperk! Fenomenaal.

180degrees @ Outeniqua se terugvoer

Dankie Annerie! So bly julle kon geniet.

Vriendelike groete,
Antoinette

180degrees @ Outeniqua
Inge A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Inge A

Net soos op die foto's.

Ons het ons tyd daar baie geniet. Baie netjies en skoon. My hoogtepunt was die uitsig. Sal graag volgende jaar weer gebruik maak van hul dienste.

Denise C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denise C

Netjiese, gerieflike woning.

Beskik oor alles wat jy mag nodig hê. Veilig vir troeteldiere. Ons het heerlik gebly, die huis is perfek ingerig. Die enigste nadeel is dat dit baie ver van 'n toeganklike strand is. Mens moet na ander strande toe ry en kan nie stap nie. Al die nabygeleë strande is privaat oorde en laat nie gaste toe nie.

180degrees @ Outeniqua se terugvoer

Hi Denise,
Ons is baie bly julle het lekker gebly en waardeer jou eerlike resensie.
Ek wens wel dat jy my gevra het oor die strande toe julle sukkel! Ons stap gereeld Outeniqua strand toe van ons huis af en dit is net 650m se stap. Outeniqua strand strek 6km wyd en van daar stap ons heerlik Glentana strand toe en eet fantastiese pizza by Visgraat restaurant. Pienaar strand is ook naby en 'n baie lekker strand.
Jammer dat julle dit so ervaar het.
Vriendelike groete,
Antoinette

180degrees @ Outeniqua
Franciscus H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franciscus H

Pragtig, pragtig, pragtig.

Baie lekker blyplek. Alles was mooi skoon en goed toegerus. Meer as wat ek verwag het.

Hennie D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D

Perfek.

Die huis is baie goed geleë, het baie goeie uitsigte en het alles wat jy nodig het in die kombuis. Een voorstel, as dit koud is die onderste gedeelte van die huis baie koud, ek sal voorstel 'n binnenshuise hout-braai wat jy ook kan gebruik as kaggel of 'n gasverwarmer of 'n lugversorger. Verder is die plek perfek, baie dank Antionette en vir die lekker gesels met jou skoonouers.

Marius P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius P

Skoon, gerieflik, netjies, ruim, alles werk, lekker.

Alles het presies en op die vooraf ooreengekomde tye gebeur soos met die bespreking van die akkomodasie ooreengekom en gereël. Ons is ook per WhatsApp boodskap verwelkom met nommers wat gegee is en ons kan skakel indien iets nie werk nie of ontevrede is met enige iets. Die vriendelikheid en hulpvaardigheid van almal in die waardeketting is 'n riem onder die hart. Ons het baie lekker gebly!

Deon V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V

Baie lekker gekuier.

Lekker ruim vertrekke en badkamers.

Theuns A - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns A

Baie lekker!

Wens ons het vroeër bespreek om langer te kon bly!

Lynette D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette D

We really enjoyed our stay.

Apart from the washing machine, we enjoyed our stay. Caretaker (Ina) very friendly and helpful person.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het ons verblyf baie geniet.

Behalwe vir die wasmasjien, het ons ons verblyf geniet. Opsigter (Ina) baie vriendelike en behulpsame mens.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

180degrees @ Outeniqua se terugvoer

Thanks for the honest review, Lynette! So sorry about the machine not working, its all sorted now.
Kind regards,
Antoinette

180degrees @ Outeniqua
Elouise G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elouise G

Salige 5-ster-verblyf waar jy jouself kan verdiep in die blou see en rus en vrede.

Hierdie is die heel beste vakansieverblyf waar ek ooit tuisgegaan het! 5-ster! Dankie aan Antoinette wat nog voor ons aangeland het so mooi gehelp het met die reëlings. Die huis is puik! Van die versiering en hoe dit ingerig is vir load shedding. Dis veilig en rustig en al wat nodig is vir rus. Die uitsigte is asemrowend en is beslis 180°. Baie goeie waarde vir geld en die volle DStv-pakket help met die reënerige dae en die ingeboude gasbraai. Sal beslis weer terug kom hier heen.

180degrees @ Outeniqua se terugvoer

Dankie baie, Elouise! Dit is waarna ons streef.

Vriendelike groete,
Antoinette

180degrees @ Outeniqua
Nicola O - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicola O

Very well equipped and comfortable with lots of space - lovely views over the ocean.

This house has everything you need to make a stay effortless. Excellent kitchen, with lots of cutlery and crockery and a good dishwasher as well as other appliances.

Murray H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Murray H

Gemaklik met goeie see-uitsig.

Ons was goed ontvang. Die huis is mooi met gemaklike leefareas, badkamers en slaapkamers. Lekker kuier.

Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Braam E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Braam E

Familie-kuier.

Pragtige huis en uitsig, maar was nie ordentlik skoongemaak voor ons aankoms nie, die DStv het nie gewerk nie, die boonste toilet het gelek en van die ligte het nie gewerk nie.

180degrees @ Outeniqua se terugvoer

Beste Braam,
Baie dankie vir jou eerlike resensie en ons vra groot om verskoning vir die ongemak. Ons kan nou onmiddelik aan die genoemde items aandag gee.
Vriendelike groete,
Antoinette

180degrees @ Outeniqua
Bennie V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V

Baie lekker.

Baie lekker skoon plek met alle geriewe.

Reinette V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette V

Wonderlike vakansieverblyf.

Ons het elke oomblik by die huis geniet. Heerlik op die stoep gekuier en my hondjie het op die gras baljaar. Loopafstand van die strand. Die reëlings was maklik en deeglik. Baie dankie.

Renice V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renice V

Puik, goeie verblyf, waarde vir jou geld!

Baie netjiese plek, pragtige uitsig, sal dit enige tyd aanbeveel!

180degrees @ Outeniqua se terugvoer

Dankie Renice,

Ek is baie bly julle kon deel in die mooi en lekkerte van 180degrees@Outeniqua!

Vriendelike groete,
Antoinette

180degrees @ Outeniqua
Melanie R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie R

Pragtige uitsig, lieflike goed toegeruste, baie netjiese plek.

Baie lekker gebly, dankie.

Kimberley G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kimberley G

We enjoyed the stay immensely.

The accommodation is really comfortable and pet-friendly. The kitchen is amazing and the view is stunning. Also very safe and secure. We will definitely be back!

180degrees @ Outeniqua se terugvoer

Good day Kimberley,

So glad you enjoyed! We would love to have you back.

Kind regards,
Antoinette

180degrees @ Outeniqua
Francois P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois P

Lieflike uitsig!

Baie mooi en gerieflike huis met alles wat jy nodig het om jou vakansie terdeë te geniet. Baie vriendelike diens!! Sal dit regtig aanbeveel.

Eurica S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eurica S

Gemaklik, skoon en naby alle besienswaardighede, winkels en sentrums.

Baie mooi slaapkamers met fantastiese uitsig.

Vanaf
Vanaf R1 830
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 830
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eekhoringstraat 10, Outeniekwastrand, Groot-Brakrivier, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2hg8lRyNKZ9JAGK47rsJW3NmJWTh4GAZk1kBMwMy11knN36cNO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 830 per nag, vir 6 mense 35 5 1 5 10 Eekhoring Street Outeniqua Strand 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.048935348761 22.279298357668

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang