180degrees @ Outeniqua
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Louis Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Fanus M - Feb 2024
Algehele gradering
Warm, welcoming, memorable.
Charles G - Okt 2023
Algehele gradering
Aangename en heerlike kuier! Mal oor die plek!
180degrees @ Outeniqua se terugvoer
Beste Charles. Baie dankie vir jou resensie! Dit was 'n voorreg om julle te kon ontvang - julle was uitstekende gaste! Ons sien uit om julle weer te sien.
Helene Hall H - Aug 2023
Algehele gradering
Ongelooflike mooi uitsig!
180degrees @ Outeniqua se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Helene. Hoop om julle vinnig weer te sien.
Marna P - Mei 2024
Algehele gradering
Sal enige tyd aanbeveel.
Lurich S - Mrt 2024
Algehele gradering
Enjoyed the stay.
Jolandie H - Jan 2024
Algehele gradering
Die verblyf is netjies en skoon, daar is alles wat jy nodig het.
Susan B - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker huis met see uitsig, goed toegerus, naby baie doen dinge.
Stephen P - Aug 2023
Algehele gradering
Perfekte verblyf!
180degrees @ Outeniqua se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Stephen. Julle is uitstekende gaste, en ons sien uit om julle weer te sien.
Elizabeth M - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige en gerieflike huis met lieflike seeuitsig.
180degrees @ Outeniqua se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Elizabeth! Julle is uitstekend gaste en altyd welkom by 180degrees@Outeniqua!
Mariloe L - Feb 2023
Algehele gradering
Baie baie lekker - rustig en baie mooi.
Wilise L - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig, baie gerieflik.
180degrees @ Outeniqua se terugvoer
Baie dankie Wilise! Kom kuier gerus weer!
Dennis D - Jan 2023
Algehele gradering
Rus en vrede met mooi uitsig.
Ferdi Z - Okt 2022
Algehele gradering
Baie mooi huis en met 'n mooi uitsig oor Mosselbaai en nie te ver van die strand nie.
Anita S - Okt 2022
Algehele gradering
Asemrowende mooi uitsig, ruim spasie en gehalte diens.
Lees meer180degrees @ Outeniqua se terugvoer
So dankie vir jou resensie Anita. Dis wonderlik om gaste soos julle te kan ontvang. Darem net vir die leser sê dat daar wel 'n hout braai buite is, sowel as die gasbraai binne ingeval dit dan so rëen dat iemand nie op die stoep buite kan braai nie. Ons braai wel heerlik op die stoep buite wanneer die weer dit toelaat. Julle as altyd welkom daar, ons hoop om julle spoedig weer te sien.
Annerie E - Feb 2022
Algehele gradering
Gemaklik verby!
180degrees @ Outeniqua se terugvoer
Dankie Annerie! So bly julle kon geniet.
Vriendelike groete,
Antoinette
Inge A - Feb 2022
Algehele gradering
Net soos op die foto's.
Denise C - Feb 2022
Algehele gradering
Netjiese, gerieflike woning.
180degrees @ Outeniqua se terugvoer
Hi Denise,
Ons is baie bly julle het lekker gebly en waardeer jou eerlike resensie.
Ek wens wel dat jy my gevra het oor die strande toe julle sukkel! Ons stap gereeld Outeniqua strand toe van ons huis af en dit is net 650m se stap. Outeniqua strand strek 6km wyd en van daar stap ons heerlik Glentana strand toe en eet fantastiese pizza by Visgraat restaurant. Pienaar strand is ook naby en 'n baie lekker strand.
Jammer dat julle dit so ervaar het.
Vriendelike groete,
Antoinette
Franciscus H - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtig, pragtig, pragtig.
Hennie D - Sep 2021
Algehele gradering
Perfek.
Marius P - Mrt 2021
Algehele gradering
Skoon, gerieflik, netjies, ruim, alles werk, lekker.
Deon V - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Theuns A - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker!
Lynette D - Mrt 2020
Algehele gradering
We really enjoyed our stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het ons verblyf baie geniet.
Behalwe vir die wasmasjien, het ons ons verblyf geniet. Opsigter (Ina) baie vriendelike en behulpsame mens.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
180degrees @ Outeniqua se terugvoer
Thanks for the honest review, Lynette! So sorry about the machine not working, its all sorted now.
Kind regards,
Antoinette
Elouise G - Jan 2020
Algehele gradering
Salige 5-ster-verblyf waar jy jouself kan verdiep in die blou see en rus en vrede.
Lees meer180degrees @ Outeniqua se terugvoer
Dankie baie, Elouise! Dit is waarna ons streef.
Vriendelike groete,
Antoinette
Nicola O - Aug 2020
Algehele gradering
Very well equipped and comfortable with lots of space - lovely views over the ocean.
Murray H - Feb 2020
Algehele gradering
Gemaklik met goeie see-uitsig.
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Braam E - Jan 2020
Algehele gradering
Familie-kuier.
180degrees @ Outeniqua se terugvoer
Beste Braam,
Baie dankie vir jou eerlike resensie en ons vra groot om verskoning vir die ongemak. Ons kan nou onmiddelik aan die genoemde items aandag gee.
Vriendelike groete,
Antoinette
Bennie V - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Reinette V - Apr 2019
Algehele gradering
Wonderlike vakansieverblyf.
Renice V - Apr 2019
Algehele gradering
Puik, goeie verblyf, waarde vir jou geld!
180degrees @ Outeniqua se terugvoer
Dankie Renice,
Ek is baie bly julle kon deel in die mooi en lekkerte van 180degrees@Outeniqua!
Vriendelike groete,
Antoinette
Melanie R - Nov 2019
Algehele gradering
Pragtige uitsig, lieflike goed toegeruste, baie netjiese plek.
Kimberley G - Apr 2019
Algehele gradering
We enjoyed the stay immensely.
180degrees @ Outeniqua se terugvoer
Good day Kimberley,
So glad you enjoyed! We would love to have you back.
Kind regards,
Antoinette
Francois P - Mei 2019
Algehele gradering
Lieflike uitsig!
Eurica S - Sep 2019
Algehele gradering
Gemaklik, skoon en naby alle besienswaardighede, winkels en sentrums.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eekhoringstraat 10, Outeniekwastrand, Groot-Brakrivier, 6625, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang