Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

180degrees @ Outeniqua

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eekhoringstraat 10, Outeniekwastrand, Groot-Brakrivier, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 830 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

180degrees @ Outeniqua is 'n lieflike vakansiehuis in Groot-Brakrivier, 'n kusdorp naby Mosselbaai. Die streek is bekend vir sy matige weer regdeur die jaar, goue strande en 'n verskeidenheid natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede.

Dié dubbelverdiepinghuis het 3 slaapkamers en 2 van die kamers lei na 'n balkon met 'n see-uitsig. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n spabad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die tweede badkamer word gedeel en het 'n bad en stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser en kookgerei toegerus. Daar is ook 'n TV met DStv, 'n patio, 'n braaier en 'n dubbel motorhuis.

Gaste kan onder andere uitsien na visvang, voëlkyk, roei, swem, snorkel, staproetes, gholf en valskermsweef in die area.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Spa-bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Fanus M
Gesin met klein kinders
5.0
Warm, gasvry, memorable. Amazing house. Beautiful view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Charles G
Gesin met klein kinders
5.0
Aangename en heerlike kuier! Mal oor die plek! Ons gesin het die lekkerste vakansie gehad en ons verblyf was baie aangenaam! Hoë motors pas nie in die...
Sien meer
Okt 2023
Helene Hall H
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflike mooi uitsig! Plek was netjies en skoon. Heerlik geslaap in groot slaapkamer. Dit moet ongelooflik wees om hier in die hoogsomer vakansie ...
Sien meer
Aug 2023
Stephen P
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte verblyf! Wat 'n pragtige huis en voorreg was dit nie vir ons om vyf dae hier te kon bly nie! Alhoewel ons net twee mense was sal 'n gesin van...
Sien meer
Aug 2023
Elizabeth M
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige en gerieflike huis met lieflike seeuitsig. Sal definitief weer daar gaan bly. Huis is baie groot en gerieflik met alles wat 'n mens nodig het...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Eekhoringstraat 10, Outeniekwastrand, Groot-Brakrivier, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink 180degrees @ Outeniqua het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 830
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 830
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eekhoringstraat 10, Outeniekwastrand, Groot-Brakrivier, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2hg8lRyNKZ9JAGK47rsJW3NmJWTh4GAZk1kBMwMy11knN36cNO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 830 per nag, vir 6 mense 35 5 1 5 10 Eekhoring Street Outeniqua Strand 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.048935348761 22.279298357668

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang