Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

180degrees @ Outeniqua

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eekhoringstraat 10, Outeniekwastrand, Groot-Brakrivier, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 830 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

180degrees @ Outeniqua is 'n lieflike vakansiehuis in Groot Brakrivier, 'n kusdorpie naby Mosselbaai. Die streek is bekend vir sy milde klimaat regdeur die jaar, goue strande en 'n verskeidenheid natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers, waarvan 2 uitloop op 'n balkon met see-uitsigte. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n spa-bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die tweede badkamer word gedeel en het 'n bad en stort.

Die kombuis is volledig toegerus en sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser en kooktoebehore in. Die huis bied ook 'n TV met DStv, 'n braai en 'n dubbelmotorhuis.

Gaste kan uitsien na visvang, voëlkyk, bootry, duik, snorkel, swem, voetslaan, gholf en valskermsweef in die area.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Spa-bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 35 resensies vir 180degrees @ Outeniqua
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Eekhoringstraat 10, Outeniekwastrand, Groot-Brakrivier, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink 180degrees @ Outeniqua het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 830
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 830
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eekhoringstraat 10, Outeniekwastrand, Groot-Brakrivier, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2hg8lRyNKZ9JAGK47rsJW3NmJWTh4GAZk1kBMwMy11knN36cNO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 830 per nag, vir 6 mense 35 5 1 5 10 Eekhoring Street Outeniqua Strand 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.048935348761 22.279298357668

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang