Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

19 Bronze Bay

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Chane B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2020

Lekker, met 'n paar kinkels. Nie seker met die tekortkominge of dit die geld werd is nie. Million dollar view, maar die waaiers werk nie reg nie, die een toiletsitplek is los, die banke is baie vuil en die yskas is 'n uitdaging. Ek het nou wel gekliek dat ek hom sal aanbeveel, maar dit sal slegs wees as die foute herstel is.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Hentie K
Kort verblyf
4.6
Nov 2019

Veilig, skoon en goed toegerus. Ons het heerlik gebly in die uiters goed geleë woonstel. Die see-uitsig is asemrowend, dit is 'n baie veilige kompleks en ek sal verblyf daar sterk aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 130

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 52, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfea8223a77fffe7131f383d3e982120102a37e2a9d7f5aa7c4b35e56cd2ab6137536eb87daba168a6d20ece2e81df0783d5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 52 Lagoon Drive Bronze Bay 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.719577388446 31.090618813492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang