19 Eastpoint
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R360 skoonmaakfooi per bespreking.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Let asb. daarop dat geraas nie in enige van die gemeenskaplike areas toegelaat word nie en daar moet stilte tussen 22:00 en 05:00 wees.
Dagbesoekers word ongelukkig nie toegelaat nie.
Die maksimum aantal gaste wat in die eenheid toegelaat word mag nie oorskry word nie.
Rook word slegs op die balkon toegelaat en nie in die woonstel of gemeenskaplike areas soos in die gange en parkeerarea nie.
Gaste mag slegs die woonstel vir vakansiedoeleindes gebruik. Sou die woonstel deur korporatiewe gaste gebruik word, sal hierdie gaste nie toegelaat word om hul besigheid/maatskappy in enige vorm op die perseel of in die gebou te bemark nie.
Die woonstel mag nie vir besigheid waar enige onwettige handel plaasvind, gebruik word nie.
Geen alkoholverbruik word in die gemeenskaplike areas van die gebou soos die gange, parkeerarea of hysbak toegelaat nie.
Voertuie wat op die verkeerde parkeerplekke staan sal geklamp word en die verwyderfooi is R500.
Gaste kan onderhewig wees aan boetes of gevra word om die perseel te verlaat as hulle nie by die reÎls hou nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Timeball Boulevard 6, Eastpoint, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang