1911 The Rubik
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loop-straat 17, Kaapstad se middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
-
Tydelik onbeskikbaar
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
1911 The Rubik is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Kaapstad se middestad en bied 'n ongeëwenaarde ervaring met 'n asemrowende uitsig oor die stad.
Dié woonstel het lugversorging, slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, Nespresso-masjien, broodrooster, yskas-vrieskas, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste die asemrowende uitsig op Tafelberg, Leeukop, asook oor die stad en Robbeneiland bewonder. Daar is 'n gemeenskaplike swembad op die dak en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Thato Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 34
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Loop-straat 17, Kaapstad se middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loop-straat 17, Kaapstad se middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang