Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

195 Stella Maris

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 73, Eenheid 195 Stelle Maris, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 160 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

195 Stella Maris is 'n selfsorgwoonstel in 'n woonstelgebou in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal. Hierdie eenheid is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na gerieflike verblyf vanwaar hulle die omgewing kan verken.

Dié woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n enkelbed en 'n stapelbed in die tweede slaapkamer. Die eerste, gedeelde badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n groot, gemaklike rusbank en 'n TV. WiFi is beskikbaar.

Die balkon met meubels bied panoramiese see-uitsigte. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area, gemeenskaplike swembad, wasgoedgeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Nyoni Rocks is ongeveer 300 m ver en die verblyf is ook naby winkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Kusweg 73, Eenheid 195 Stelle Maris, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 160
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 160
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 73, Eenheid 195 Stelle Maris, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1762703fdf536b88f6a96e71095cf54ac471d4d8699032b3995a1c61c504f1be0e167cad504f84f7296a105779a2dc38d03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160 per nag (plek vir 5) 73 Beach Road Unit 195 Stella Maris 4125 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.051930146322 30.887957317197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang